Sugar Daddy ' Ek weet nie waarom....Gyzie revamp

Поделиться
HTML-код

Комментарии • 9

  • @mariodraghoender415
    @mariodraghoender415 Год назад +1

    Lekker musiek om na te luister uit die Repies home town van ons Basters

  • @hendriklukana4826
    @hendriklukana4826 Год назад

    Gyzie jou doring 💃💃

  • @eldridcloete2432
    @eldridcloete2432 Год назад

    Ek kom so pas uit Springbok nou net...heel pad net Gysie se musiek wat dit maak...strooooooop soet soos soet...ek wil nou die nuwe nommertjie van jou soek tot ek dit kry...DIS NOU WAT EK NOEM MUSIEK VIR DIE SIEL...GYSIE OP SY BESTE...TALENTVOLLE KITAAR BAAS

  • @lizzieovermeyer2986
    @lizzieovermeyer2986 Год назад

    Altyd lekker om na jou musiek te luister!

  • @da_q_man0131
    @da_q_man0131 Год назад

    Jou music slap brah. Is jou music nie op Spotify nie?

  • @djplezz213
    @djplezz213 11 месяцев назад

    Hola Buddy. Smaak ek moet weer updated raak. Is alwee amper December.

  • @user-bw3xo4yx9z
    @user-bw3xo4yx9z Год назад

    Yster

  • @matheusclaasen99
    @matheusclaasen99 Год назад

    Yster hy kook ni sag

  • @philleenstephanus2685
    @philleenstephanus2685 Год назад

    ❤❤❤