Ai tog, die goeie ou 70's. Dankie vir die oplaai van hierdie rolprent met die onvergeetlike laaste woorde ... baie, baie tyd. Groete uit Patagonië, Chile. BTW ek was op Meisies Hoër!
Na my mening, die mooiste Afrikaanse fliek wat ooit vervaardig is. Ek kyk die fliek oor en oor en huil elke slag aan die einde. So waar - ons leef maar net vir more in die hoop dat more beter sal wees as vandag.
Dankie vir die Pragtige Afr se stories wat jul met ons deel, ek waardeer opreg. Ja, hoe mis ek nie die goeie ou dae nie. 😉
Saw the movie when I was a teenager of sixteen use to love the south African movied
Ai ek het net so gehuil soos 30 jaar terug! Mooiste storie ooit!!❤❤
Was weer so lekker om hierdie film van jare terug weer te kyk. Jaloersie is ñ slegte emosie wat kan lei tot lelike gevolge. 😢😢😢
Ai tog, die goeie ou 70's. Dankie vir die oplaai van hierdie rolprent met die onvergeetlike laaste woorde ... baie, baie tyd. Groete uit Patagonië, Chile. BTW ek was op Meisies Hoër!
Na my mening, die mooiste Afrikaanse fliek wat ooit vervaardig is. Ek kyk die fliek oor en oor en huil elke slag aan die einde. So waar - ons leef maar net vir more in die hoop dat more beter sal wees as vandag.
Dankie Vir ons eie Moedertaal Se pragtige stories.
Baie dankie vir die mooi fliek baie goeie een het dit baie geniet
❤ mooi baie pragtig johan strydom die ou dae was lekker ook liefsre veertjie en liefste herfs wow gee nog tillie
Hans Strydom.
Baie dankie dit was n pragtige fliek
Awesome dankie
Art Heatlie se mooi musiek altyd ‘n treffer in die Afrikaanse flieks♥️👍
Dankie Geniet die afrikaanse flieks Baie.Voel jonk as Ek die stories van lank gelede ,sommiges , weer kyk
My gunsteling afrikaanse fliek.
Baie dankie.
Fantastiese movie
Die opvolg van hierdie film is kwikstertjie
More
Is daar n opvolg van hierdie fliek en wat is sy naam
Dit weet ek ongelukkig nie
Kwikstertjie is die opvolg hierop.