Die Nataniël Tafel: Sjokolade

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 июн 2013
  • Dekadent - 'n woord wat beskryf beide wat ons dink van sjokolade en beslis die perfekte woord om die disse en die gedekte tafel van hierdie episode te verduidelik. Nataniël maak ongewone, tog watertand etes met sjokolade as die hoof bestandeel en dit wat op die bord eindig is 'n skepping wat jou in vervoering sal hê.
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии •