Sneeuwitjie soos vertel deur die nuwe Tolla

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 ноя 2017
  • Maar vandag, eksklusief vir Rapport, vertel Andries Vermeulen ’n ander storie vir die eerste keer vir die buitewêreld. Die teenkant, die donkerkant. Sy eie storie. “Mý storie is nie elke dag se asemhaal nie. Elke dag se asemhaal is om lekkerlagstories te vertel voor mense. Liedjies te sing. Dis my elkedag. Nou.”

Комментарии •