Lag My Kla: Episode 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2021
  • Son, kykNET, MTN en Suidoosterfees bied aan Lag My Kla - die eerste aanlyn Afrikaanse komedie-reeks met Shimmy Isaacs, Francois van As en Lunga Tshuka as mentors en Emo Adams as aanbieder.
    Ons eerste drie semi-finaliste wat jou lagspiere gaan kielie is Anthony van Skippers, Elrique Daniels en Warren Blaauw.
    Laat weet ons wie was jou favourite van die groep.

Комментарии •