Pinkster Koortjies-Here hou tog my hand-Gister Hede en vir Ewig-Nogtans sal ek jubel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 апр 2021
  • Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers God Bless Gospel-Music-Koortjies Pinkster Koortjies vir almal om te luister Die Koortjies wat ek op sit is vir almal om te Luister hoe mooi is south afrika se afrikaans se Koortjies Musiek
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 28

  • @It.is.technoprins
    @It.is.technoprins 22 дня назад +1

    Is mooi❤😂😂❤❤

  • @user-kp8xz7zn8n
    @user-kp8xz7zn8n 7 месяцев назад +1

    NET GOD KAN SO MET JOU PRAAT DEUR KOORTJIES

  • @user-ng4zl5sw3k
    @user-ng4zl5sw3k 9 месяцев назад +1

    Ek hou baie van koorkies my ex skoonmense het baie mooi geleer🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌😭😭

  • @williedupreez6132
    @williedupreez6132 3 года назад +1

    Die Here bly die Here Glory Thanks Hys die Kenner Hallelujah

  • @tasneemabrahams7628
    @tasneemabrahams7628 Год назад +3

    💔💔💔💔💔💔My hart is nog net so stukkend soos 2 jaar gelede. I needed to hear this 2day

  • @williedupreez6132
    @williedupreez6132 2 года назад +3

    Nogtans Nogtans Ek verklaar Nogtans Glory dankie Here Groot en Magtig is U in My Dtryd Glory

  • @kylevanwyk3629
    @kylevanwyk3629 2 года назад +2

    Danki dit troos my hart

  • @whitneyoswin53
    @whitneyoswin53 9 месяцев назад +1

  • @user-wm7is3se8i
    @user-wm7is3se8i 10 месяцев назад

    Ek hunker en smag na God se nabyheid❤❤❤

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 года назад +1

    Amen

  • @benniewillemse7876
    @benniewillemse7876 2 года назад +1

    Sy naam Moet Jesus wees

  • @juliadebruyn8926
    @juliadebruyn8926 Год назад +1

    Hi Baie dankie. Vanaand luister ek vir die 1ste keer na die lied en dit roer my siel. My trane het vrylik geloop van verlange na my geliefde en ek Kon troos vind. Here hou tog my hand...

  • @benniewillemse7876
    @benniewillemse7876 2 года назад +1

    Baie Dankie

  • @gametester2031
    @gametester2031 Год назад +2

    Jesus ekt U lief ek wil saam met U in die nuwe aarde woon ek vra U om my te help om by U voete te bly ek eer U ek prys U vir U genade

  • @annapretoruis
    @annapretoruis 3 месяца назад +1

    dit is n liekie wat so na aan jou hart kom en jou gedagtis en dis baie mooi woord daar die een sy naam is here hou tog my hand

  • @maruwaanlouw2185
    @maruwaanlouw2185 3 года назад +1

    Ek hou baie van die koorkies

  • @user-ng4zl5sw3k
    @user-ng4zl5sw3k 9 месяцев назад +1

    Bid vir my asb

  • @tinaesterhuizen8699
    @tinaesterhuizen8699 2 года назад

    Amen dis pragtig

  • @whitneyoswin53
    @whitneyoswin53 9 месяцев назад +1

    His

  • @Acb.1233
    @Acb.1233 Год назад +1

    Wie is die 2de sanger wat sing. Hy het n baie mooi stem

  • @user-wl6kg1rh2g
    @user-wl6kg1rh2g 8 месяцев назад +1

    Net die heiligr gees kan trios soos niemand

  • @nadialewis2328
    @nadialewis2328 2 года назад +2

    Lieflije koortjies ek sal graag Wil weet Wie Di dame is wat hier sing asb

  • @ellenmaasdorp6802
    @ellenmaasdorp6802 2 года назад +2

    Asb Here Hou my hand sonder U is k niks