Martelize gesels met... Wynlegendes - Bosman Adama

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Martelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle begin met die lieflike Optenhorst Chenin Blanc wat deel is van die Old Vine projek. Let asb wel, hierdie opname is in 2022 gemaak (met verwysing na die oesjaar).
    Transcription is available on request: info@martelizebrink.co.za.

Комментарии •