Die Nataniël Tafel: Verjaar by die huis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Nataniël voorsien innoverende, maar eenvoudige maniere om jou verjaardagparty 'n onvergeetlike gebeurtenis te maak.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 1

  • @leondeklerk7200
    @leondeklerk7200 9 лет назад +1

    Lyk te lekker. Nataniel lyk se mooi, netjies en deftig in sy klere. Ek sal te bang wees ek maak my klere vuil in die kombuis. N man van vele talente...