Bonatuurlike manifistasies by vrouekamp op plaas | Gisela Joubert

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Комментарии • 30

  • @solindeduplessis6961
    @solindeduplessis6961 Год назад +2

    Dankie vir jou kragtige getuienis oor hoe ons Here beweeg en werk. Baie seën vir jou bediening. Mag Jesus ons losmaak v godsdienstigheid sodat ons Hom in sy oorvloed kan ervaar.
    Dankie Gisela.

  • @elizeniebuhr4671
    @elizeniebuhr4671 Год назад

    Oooh wow dis so awesome, dis ons Jesus, wat n ervaring, dankie Jesus

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Год назад +2

    😍 Altyd so lekker om jou sien 🔥🤲🙏🏻 Baie geseend om na jou te luister 🤗🙏🏻🤲🔥👏👏👏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +1

    Wow Gisela!!! Die Here is fantasties!!! Mens kan Hom net loof, eer en aanbid vir al Sy wonder dade aan die mensdom bewys!!! Byna 9 jaar gelede het Heilige Gees my gesê: KOM UIT ONDER BABILON!! Ek besoek geen kerk nie. Doen my eie Bybelstudie onder leiding van die Heilige Gees. Ek hoor God se stem op verskillende maniere op n gereelde basis. Het baie meer geestelik gegroei as in n kerk. Ek help mense waar ek kan...seëninge vir elkeen!! JESUS LEEF EN SIT OP SY TROON. NIEMAND KAN HOM VERWYDER NIE🤗🤗🤗🤗🤗😍😍

  • @Kompaswoman-vrou
    @Kompaswoman-vrou Год назад +2

    Amen, amen ek is oortrek van die hoendervleis... Wat n amazing ervaring moes dit wees

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +2

    Goeiemore Gisela en ander kykers. Baie dankie....🤗🤗🤗🤗🤗

  • @chantelpretorius3964
    @chantelpretorius3964 Год назад

    Thank you for your testimonies, God is always Good and He is using you so greatly.

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Год назад +1

    AMEN en AMEN Dankie Jesus Christus vir geneesing 👏🔥🤲❤️🙏🏻🤗

  • @jasperlosper
    @jasperlosper 10 месяцев назад

    Wow! Wat 'n getuienis! Ek wou eers 'n evangelis geraak het maar die Here het my geroep as 'n Betamax videomasjien tegnikus, dit is van dieselfde waarde as 'n evangelis so ek is baie gelukkig.

  • @riaanleroux7832
    @riaanleroux7832 Год назад +3

    Middag Gisela, Riaan le Roux. Wil graag kontak maak met jou. Sal jy asseblief jou n nommer stuur.

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 Год назад +1

    So mooi dat jy die eer aan die HERE gee. Mense vat altyd die eer vir hulle en roem in hulle self plaas van in die HERE JESUS CHRISTUS. As ons roem moet ons in CHRISTUS roem.......

  • @rosabotes9392
    @rosabotes9392 Год назад

    WOW Gasela kry so salwing oor my toe jy se jy smeer d olie oor jou gesig Hallelujah
    Ai hoe kosbaar om alles te hoor my siel ruk ek wil ook daar wees....Baie dankie vir jou sal kontak maak
    Seen
    Shalom

  • @mariannedippenaar8488
    @mariannedippenaar8488 Год назад

    Amen amen

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 Год назад

    So baie dankie vir kosbare boodskap.

  • @petroerasmus6839
    @petroerasmus6839 3 месяца назад

    Amen Jesus

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Месяц назад

    HalleluJAH

  • @elizeniebuhr4671
    @elizeniebuhr4671 Год назад

    Amen, Amen and Amen

  • @erikasmith3603
    @erikasmith3603 Год назад

    Awesome

  • @susanm9545
    @susanm9545 Год назад

    Dankie vir die getuienis, dis so wonderlik. Joh.8:31, 32 - "En Jesus se vir die Jode wat in Hom geglo het: 'As julle in My woord bly, is julle waarlik My dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.'" (Het dit gedeel op fb :))

  • @elizeniebuhr4671
    @elizeniebuhr4671 Год назад

    Prys die Here, dis wat Suid Afrika nodig het, Holy Spirit take the lead do whatever the will of God
    Dankie Jesus

  • @dalena8727
    @dalena8727 2 месяца назад

  • @annettejohnston1514
    @annettejohnston1514 Год назад

    Prys ons Koning!!

  • @esmevanzyl7198
    @esmevanzyl7198 26 дней назад

    Dame jys onbekend aan my, maar ek merk dat jy skrif gebruik wat NIE die sogenaamde "wonderwerk" staaf nie. Die woord wat jy gebruik, het meer te doen met herlewing of revival in Engels.

  • @LizaRetief
    @LizaRetief 7 месяцев назад

    Ek onthou die goud wat so uit die hande en hare uitgekom het

  • @jacquesnel4520
    @jacquesnel4520 Год назад +2

    Mense wat die pot snot glo...

    • @marykaiconomou9254
      @marykaiconomou9254 6 месяцев назад

      Jy het God waarlik nodig want Sy Gees word nie in n blik gedruk nie. Jy lees seker nie die Woord nie.

  • @muslim5067
    @muslim5067 10 месяцев назад

    Gisela does not have proper knowledge about demon possession. The people were possessed, therefore they spoke on languages. The wind she fell was the demon as they travel very fast and you will feel a cold wind especially if you are possessed. The fact that a cashier was shaking when one of the attendees of this gathering went to pay, means the demon who possessed her chose to attack the cashier who was vulnerable.. A person who is strong and protected by prayer will not be affected by another's demon. The demon or Jin as Muslims call them, wanted the person to brlieve that it is a positive experience. No, it was a demon. Most probably more than one.

    • @marykaiconomou9254
      @marykaiconomou9254 6 месяцев назад

      Wow you do not know the Real God.

    • @marykaiconomou9254
      @marykaiconomou9254 6 месяцев назад

      You believe in demon possession but you do not believe that The Real God can do anything. I pray that you will have a Real experience with the Real God, JESUS CHRIST.