Goeie more. Dankie Here God vir die dag. Here God U is my geskenk. Baie dankie vir die ware en kragtige boodskap. Lewe elke dag of dit jou laaste is. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde, 🌲🌥️❤️✝️🙌
Dankie!!❤ Ons voel juis vandag hartseer. My oorlede Ma en oorlede broer se verjaarsdae is altwee vandag. Jou boodskap het nou baie beteken dat ons elke oomblik hier op aarde spesiaal sal ervaar en dit sien as nuwe geleenthede het
Amen 🙏🙏❤
Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤❤🙏
Amen 🙏 ❤
Amen 🙌🙌
Amen❤❤
AMEN AMEN AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤
More Morne, dankie Here dat ek weer vanoggend kon op staan om die nuwe dag te begin. U is my Vader seun en Heiligegees. Amen in Jesus se naam❤❤❤
Goeie more. Dankie Here God vir die dag. Here God U is my geskenk. Baie dankie vir die ware en kragtige boodskap. Lewe elke dag of dit jou laaste is. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde, 🌲🌥️❤️✝️🙌
Dankie Vader 🙏🙏🙏✝️
Amen
Dankie!!❤ Ons voel juis vandag hartseer. My oorlede Ma en oorlede broer se verjaarsdae is altwee vandag. Jou boodskap het nou baie beteken dat ons elke oomblik hier op aarde spesiaal sal ervaar en dit sien as nuwe geleenthede het
Dnki Abba Vader vir die mooi boodskap Shalom Amen 🙏
Ere aan God
Mag die Here u bediening seèn
Amen
More Morne Baie dankie vir die ware woorde en boodskap 🙌in Jesus naam Amen 🙏 Geniet hierdie 2ste dag van Februarie in Jesus naam Amen 🙏 🙌 👏❤✨
Ek wil jou net met liefde reghelp, vandag is eindelik 1 Februarie. 'n Geseënde dag in Jesus Christus vir jou🙏🏻💐💐
AMEN. PRYS HOM ONS HERE GOD.
AMEN AMEN.
Dankie Jesus U Woord leer ons om Jesus te volg
Here gee my krag om deur die moeilike tyd in my lewe te gaan asb😢😢😢😢
Baie Dankie vier die mooi boodskap 😂❤
Dit is die waarheid.
Amen vir die geseende woord
Dankie Morne !!
Geseende Sabbat