Die sonkring S02E13

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024

Комментарии • 35

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 10 месяцев назад

    Dit is voorwaar ñ fantastiese verhaal in Afrikaans! My innige dank!!❤

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 Год назад +1

    Ekt hierdie reekse gesien as tiener, nou na meer as 30 jaar het ek dit meer geniet as toe, dankie, dit was 'n voorreg om weer van ons land se beste Afrikaanse akteurs en aktrises, sommige ongelukkig reeds oorlede, in aksie te sien. Hierdie was 'n diep storie maar glo my, die trane het gerol, en ekt lekker gelag ook, want hierdie is toneelspel op sy beste!

  • @annamariebekker6190
    @annamariebekker6190 2 года назад +3

    Awesome. Nou het ek lekker getjank Dis so n aangrypende storie. Dankie!!

  • @lindiemoulder7490
    @lindiemoulder7490 8 месяцев назад +1

    Dit is definitief die alderheel beste wat ek nog ooit gesien het. Het hierdie reeks nou al 4 keer gekyk en elke keer word dit net mooier. Dankie julle.

  • @peach9704
    @peach9704 Год назад +3

    Amazing hoe skoon die tronke was. Nouis dit n hool. Nou is daar menslikheid nie. Dit is vrot daar in die tronke!

  • @jannievanderwalt6696
    @jannievanderwalt6696 4 года назад +12

    In my opinie was Sonkring die beste afrikaanse reeks wat ooit gemaak is, ,die 2de beste reeks was ballade vir 'n enkeling en 3de beste was Agter elke man die 3 reekse bly by jou vir altyd

  • @aletputter8347
    @aletputter8347 4 года назад +5

    Baie dankie, aangrypende storie met n gelukkige einde, wonderlik om weer daarna te kyk.

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 Год назад +2

    Dis voorwaar ñ fantastiese verhaal in ons taal. Baie dankie ek het dit baie geniet.❤

  • @yolandismith9857
    @yolandismith9857 6 месяцев назад

    Wow dit was n wonderlike ervaring...die terugvoering....baie dankie aan die persoon wat dt opgesit het❤

  • @nickkellerman1638
    @nickkellerman1638 3 года назад +3

    Ag ek het nou so lekker gekyk en terug onthou, dankie ou pudding 😘

  • @johanreyneke5837
    @johanreyneke5837 2 года назад +1

    Baie dankie. Dit was wonderlik om hierdie treffer reeks weer te sien.

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +3

    Ek lief Hierdie ou Adam Gerber

  • @joeyfehlhaber-wg5jw
    @joeyfehlhaber-wg5jw Год назад +1

    Beste afrikaanse reeks ooit mal oor Adam so hartseer maar Gelukkige einde vir hom en Maryna

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +3

    Is hier nog n episode na die verlowing van Maryna En Adam?

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +2

    So bly haar pa het n harts omkeer gehad❤️💖💞❤️‍🩹

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 8 месяцев назад

    Baie dankie, wens so ons kan al Saartjie se episodes sien..
    ASSEBLIEF❤

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +3

    Ag EK’s mal oor Paul Eilers! 🌷❤️💖💞🌹❤️‍🩹💚💞

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +2

    Ai nout ek sommer al my hartseer uit gehuil

  • @dianacoetzee507
    @dianacoetzee507 4 года назад +4

    Was dit nou die laaste episode gewees? 😢

  • @riasinden8098
    @riasinden8098 3 года назад

    Baie, baie dankie vir Sonkring. Ek het vêr gesoek om dit te kan kyk.
    Ek is nuut by jou subskripsie en Ek het n versoek groot asseblief.
    Ek's opsoek na The Big Time, met Frank Opperman.

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 года назад +1

    Is dit nou die laaste episode die?

  • @yolindiprinsloo
    @yolindiprinsloo 4 года назад +2

    Kan ons asb episode 12 van seisoen 2 ook kry?

  • @jand2631
    @jand2631 4 года назад +3

    jy ni dalk ook sonkring SO2E12 ni asb

  • @friedaleroux4087
    @friedaleroux4087 3 года назад +1

    Wow!!

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 3 месяца назад

    44:40 En die “Hitman” is sowaar as wragtig ook daar.😮

  • @mattheusjwillemse6266
    @mattheusjwillemse6266 4 года назад +1

    Episode 12 asb tog.

  • @peach9704
    @peach9704 Год назад

    O flip nee,syt n helse problem.

  • @yolandeerasmus3983
    @yolandeerasmus3983 4 года назад +1

    Was dit die slot?

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 года назад +1

    Dear pudding boss can you allso upoud tv reeks bloedbroers siesonen2 dit was op kyknet plz I there for well be very greatfu if you could do this for me as I have not yet seen this afrikaase tv reeks

  • @yolandeerasmus3983
    @yolandeerasmus3983 4 года назад +2

    Eps 12 asb

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 3 месяца назад

    37:17 Floridameer Roodepoort.

  • @michaelwest5095
    @michaelwest5095 4 года назад +1

    Boy

  • @erikkotze7565
    @erikkotze7565 Год назад +1

    Môresê! Episode 14 van seisoen 2 asook eps15, eps16 en eps17 van seisoen 2 as moontlik? Byvoorbaat BAIE DANKIE.
    Erik.