@@zach13mlb1 That's awesome. Toured to Canada in 2015, hoping to come again soon. Check out my new album coming in Sept 23. Thanks for listening. Kind regards :)
wowow Franja & Ruan julle sing moiii saam julle lyk of julle regtug die tyd van julle lewe gehad het regtig n awesome video... julle is ware tanie Juanita du plessis kinders julle straal en hou musiek hoog!!!!!!!!! **🎤♥
Ai,haters will hate.. Bly julle net die mense wie julle is... Julle sangers is rerig awesome mense en moenie dat negatiewe mense dit beinvloed nie... Love die song en video,julle 2 is rerig rolmodelle vir baie!
oh my gosh i LOVVEEEEEEE Ruan Josh music and the person he is iiiiiiiiii totalllyyyyyyyyyylove your music and the person you is.........can i pllleeaaassseeee organige a meeeting with Ruan Josh oms i love so much :D TOTAL HAPPINESS YEAH i totally love your music and even beter.......the person you are,,,,,,I ADORE AND LOVE YOU........ the one and only Annabe Smith
I don't understand this song. What's the meaning of the song? However, I love listening this, it moves me while waiting my students. I wish someone will translate it.. Lots of Love to you guys.
I don't understand this language but love to hear this.. :-)
That is what I call ENERGY... positive energy
Love to hear you guys sing! You sure take after your Ma with the beautiful voices! God bless your both! 👍💕🙏
Yes i agree with you
Ek ʼn Suid Afrianer. Dit is een van die beste liedjies. Hulle ma sing net so mooi.
Pragtig.
Julle is awesome!!! Mal oor hierdie liedjie! So 'n groot inspirasie! God sal julle seën!
Die 2 appeltjies val nie ver van die boom nie. Sing net so mooi soos Juanita. Mal oor julle almal! ❤
Klinkt best lekker en is goed te verstaan vanuit het Nederlands!
Ken je ook de versie van Belinda kinar
Al wat ek kan sê is wow!!!!AWESOME my gunsteling liedjie
Just discovered this song. I only speak English but this song is so catchy and I love the voices! What language is this?
Hi Zach, nice to know you like the song. The language is Afrikaans, an official language in South Africa. Where are you from?
@@ruanjoshofficial Thanks for the reply! I’m from Manitoba, Canada. Your music was randomly recommended to me on Apple Music
@@zach13mlb1 That's awesome. Toured to Canada in 2015, hoping to come again soon. Check out my new album coming in Sept 23. Thanks for listening. Kind regards :)
@@ruanjoshofficial will do! Hope you make it back here soon
Dit kan seker net in Mpumalanga wees ( BESTE PLEK!!!!!!! ).......Baie mooi liedjie!!!!!!!!!!!!
pragtig ... julle twee ... blink toekoms le nog voor vir hulle !!! thumbs up
wowow Franja & Ruan julle sing moiii saam julle lyk of julle regtug die tyd van julle lewe gehad het regtig n awesome video... julle is ware tanie Juanita du plessis kinders julle straal en hou musiek hoog!!!!!!!!! **🎤♥
Dis mooier as mooi!! Godgegewe talent Ruan!!
More more
Stunning liedjie!!! 🙏🥀
Ai,haters will hate..
Bly julle net die mense wie julle is...
Julle sangers is rerig awesome mense en moenie dat negatiewe mense dit beinvloed nie...
Love die song en video,julle 2 is rerig rolmodelle vir baie!
Kon sien wie se klip het meer gehop 😁.
Franje jy's ongelooflik , eendag sal iemand die gelukkigste mens wees.
awesome !! mal oor die liedjie👌👌❤🔥🔥
Beautiful julle ❤❤❤❤
Fantastiese liedjie. Ek mal oor die song.
oh my gosh i LOVVEEEEEEE Ruan Josh music and the person he is
iiiiiiiiii totalllyyyyyyyyyylove your music and the person you is.........can i pllleeaaassseeee organige a meeeting with Ruan Josh oms i love so much :D TOTAL HAPPINESS YEAH i totally love your music and even beter.......the person you are,,,,,,I ADORE AND LOVE YOU........
the one and only Annabe Smith
Wow julle stemme komplimenteer mekaar baie mooi!
Die is een van die liedjies wat ek altyd sal luister die is ook een van die eenigste afrikaanse liedjies wat ek eintlik van hou
Love it👍😀
Franja is my lewe en my alles ek sal wat wil gee om haar by my verjaarsdag te he en dis my gunsteling liedjie
Dit is fantasties en n pragtige liedjie
Julle twee sing so mooi saam
Jip, wonderlik om jonk te wees, party is net jonk in die gees, ne, Julle is pragtig, en sing vir my in trane in...
Beautiful!!👍👍👍👏👏👏
Love dit!! Awesome liedjie en jul sing so mooi saam!! xx
Sjoe, julle sing baie mooi saam!
Franja jy en Ruan jul tweetjies gaan ver kom met jul spesiale mooi stemme dit is awesome hoor.....Annetjie Kotze
Ek lief franja d se songs
Awesome. Love albei van jul! ✌🏼
hi
Gwapa kaayo si miss franja ❤️
Prachtig 💕💕
Beautiful 😍 bless u both
It's "WOW" alright..
baie mooi video van 2 mooi mensies
I don't understand this song. What's the meaning of the song? However, I love listening this, it moves me while waiting my students. I wish someone will translate it.. Lots of Love to you guys.
I love the song
mal oor die liedtjie❤
Sjoe hoe mis ek liefde
Fantasties mooi❤❤
Ek is mal oor julle musiek en julle ma sin Groete liefde marely
I don;t understand the language but I love the song and beautiful voice
This song is in Afrikaans...one of the 11 official languages in South Africa. The song is about youth and making the most of life while you are young.
Wow dis beautiful
awesome verby....puik gedaan..... hoendervleise#feelgood song
# awesome # ek love dit
What language is this..i love their songs though i dont understand it.
Afrikaans
JULIE SING MOOI EN MAG GOD JULLE SEEN EN SOMMER ELKE DAG JULLE MOET VIRALTYD JULLE LEWE GENIET
dit is n ongelooflike mooi video!
dit is n mooi song
Pragtige julle twee.
RUAN JY EN FRANJA ,MOET MEER SAAM SING JULLE STEMME PAS SO MOOI BYMEKAAR!!!
GROETE MANDIE
Baie baie mooi julle twee.
Ja jong die tyd van my lewe
Franja jy en Ruan sing so mooi saam 😊
Hulle is boeties hoor
@@karinswanepoel Wel, meer soos boetie en sussie...maar ins verstaan wat jy bedoel 😃.
Awesome awesome awesome
awesome julle! dis so mooi!
Mal oor jou musiek!!
ek like die song ruan dit is n bja mooi song jy was by my Dogter se skool Laerskool Protiarif jy sing mooi
Awesome! mal oor die liedjie en musiek video, well done 😙
Dis baie mooi
Awesome God given
AWSOME
Pragtig !!!!
Love your songs mwah
Beautiful...but please some English songs
Ma Juanita se kinders!
Hierdie 2tjies sing hierdie lied TE pragtig!!
Ek het so geniet toe julle op Oudtshoorn opgetreden het.
Mooi lied
Lekke Song julle!
spotted you @Kandykane ❤
such a beautiful video 🤗
lol
Mooi julle twee ek hou van die liekie
Deer franja en haar boetie ek hou van julle woef
Baie mooi Julle twee
wat is mooi
Baie mooi julle twee
Ek so n baie baie baie groot bewonderwaar
❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
❤❤ mooi mense
Like hulle viteo dit is osem
Pratige liedjie
What that means I can't understand????
The song is in Afrikaans...one of the 11 official languages of South Africa. It is about youth and making the most of life while you are still young.
❤️💙💚
Wow hulle is net so mooi soos my en my broer
Julle sing baie mooi
amazing
Best part is 3:29
Baie mooi video en song julle. #welgedaan
Gert Loubser lol welgedaan😂
hi
ja dis
+Sonet Nieman jjhi
#ekwillewe .
Julle sing ook baie mooi saam
Pragtig
ek verstaan nie afrikaans nie maar ek hou baie daarvan
Ek wens ek het jou stem gehat franja
Pragtig 😉
🎉🎉🎉❤❤❤😊😊😊😮😮😮
baie mooi
👍🏼
mall oor hierdie liedjie
34000 views in 13 hours with 400 votes and 10 comments? :hmmmmmm:
Hulle sing net so mooi as hulle ma
wie wil met my praat
hy was by my skool