Wat 'n vreugde om vanoggend na jou en Kallie Kriel te kan luister - as Afrikaanse akteur en skrywer is dit van die uiterste belang dat my mense selfstandig en kultureel sterk moet staan - ja natuurlik is ek 'n trotse lid van Afriforum en dit was vir my 'n groot voorreg om die ORANJE-optog teen die BELA-wet te kon propageer. Dankie Kallie en dankie Gerhard dat jy vir Kallie genooi het!! (Wat 'n heerlike moedswilliggeid - daai ORANJE vullistrok in Bloemfontein)😅
Wat 'n vreugde om vanoggend na jou en Kallie Kriel te kan luister - as Afrikaanse akteur en skrywer is dit van die uiterste belang dat my mense selfstandig en kultureel sterk moet staan - ja natuurlik is ek 'n trotse lid van Afriforum en dit was vir my 'n groot voorreg om die ORANJE-optog teen die BELA-wet te kon propageer. Dankie Kallie en dankie Gerhard dat jy vir Kallie genooi het!!
(Wat 'n heerlike moedswilliggeid - daai ORANJE vullistrok in Bloemfontein)😅
Dankie Agriforum. Goeie werk. Trots!!!
Baie dankie. Met 100 soos Kallie swaai ons SA se rigting.
Jammer, maar hoe meer ek na Kallie Kriel luister, hoe minder hou ek van hom ...