Die eerste Christelike boek ooit! (Jak 1:1)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 дек 2024

Комментарии • 13

  • @mariethenrico5072
    @mariethenrico5072 День назад +2

    Ekt so baie by Dr Raymond Lombard geleer. Prys die Here!! Baie dankie vir die Woord wat u bedien.

  • @annelieolivier7718
    @annelieolivier7718 15 часов назад +1

    Baie dankie vir kosbare Woordverkondiging!

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 2 дня назад +4

    Baie dankie waardeer. Geseënde nagrus vir jul almal in Jesus Liefde Shalom. Edward Dippenaar. Hartbeespoort.

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 День назад +1

    Baie dankie Pastoor vir hierdie kosbare Boodskap....dit is so waar...of jy deur die vuur gaan, GOD is daar....ek het dit al beleef maar die HERE was daar...my geloof in HOM sal altyd daar wees...ek geniet u boodskappe baie, dit steek vas in my hart❤

  • @TanyaVorster-u4b
    @TanyaVorster-u4b День назад +1

    Dankie Pastoor...soos altyd is daar nuwe ontdekkings in die Woord wat ons leer deur Pastoor se preke en nou weer n verrassing...blessings🙏🙏😇😇

  • @gerdadelaguerre9744
    @gerdadelaguerre9744 2 дня назад +2

    Ons lewe in die laaste dae..
    Dankie Pastoor..ek het gister twee boeke gekoop te Riversdal, Hoe om te Navigeer deur die Eindtyd.. geskenke vir my kinders..🙌 Ek beveel hierdie boek ten sterkste aan.. Dankie Pastoor.

  • @EdnaLottee
    @EdnaLottee День назад +1

    Dankie Pastoor waarlik Geseende boodskap Mag die Here U Ryklik Seen Amen.
    Bygevoeg wat n Pragtige agter grond...

  • @martieclaassen7569
    @martieclaassen7569 День назад +1

    AMEN EN AMEN 🙏 DANKIE HEMELSE VADER VIR U KOSBARE WOORD.

  • @christinedevries3438
    @christinedevries3438 2 дня назад +1

    Baie dankie Dr Raymond vir die interessante geskiedenis wat ek dink min mense al gehoor het of aan gedink het! Mag ons Hemelse Vader U uitsonderlik seën ❤

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c День назад +1

    Nmore❤ dankie vir nog n boodskap endat jy gereeld n boodskap vir ons n boodskap het

  • @LouisaCoetzee-p7w
    @LouisaCoetzee-p7w 2 дня назад +2

    Baie dankie

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 День назад +1

    Bid vir my familie dat hulle mekaar sal vergewe en met liefde met mekaar sal lewe Asseblief

  • @eldorettebowles7843
    @eldorettebowles7843 День назад

    Hoe is Juses se Moeder dood