Oorwinningslied

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024

Комментарии • 41

  • @hansluthart5498
    @hansluthart5498 3 года назад +31

    Ik luister graag naar die Afrikaanse liederen die tot eer van onze HEER zijn. 👌🏽😍🙏🏼✝️

  • @suzanneberger8202
    @suzanneberger8202 2 года назад +4

    Wat een prachtig Hymne. Onse God moet huis toe kom nou. Due Wêreld begin om lelik te lijk.....😇😇😇🙏🙏🙏🙏.

  • @bubblescheesebe3599
    @bubblescheesebe3599 Год назад +7

    This is a memory from primary where we all had to lern this song and be able to sing it perfectly

    • @stefanviljoen9991
      @stefanviljoen9991 Месяц назад

      Ha did we go to the same school. Because Samesies

  • @michellevanas3872
    @michellevanas3872 3 года назад +9

    Eks lief vir die liedjie ek sing hom oor en oor

  • @vivanjulies7270
    @vivanjulies7270 Год назад +2

    Wonderlike loflied ñ belofte vn Ons Hemelse Vader Se troue en Grootse Liefde❤ vi ons mense Kinders .Ek bring Eer en lof bdnki .God bless 🙌🙌👏🙏🙏🌹

  • @christalinemuandi39
    @christalinemuandi39 Год назад +1

    Baie dankie vir die pragtige en bemoediginde liedjies.

  • @TheJessicagardner
    @TheJessicagardner 23 дня назад

    Love this song ❤

  • @barniehuysamer157
    @barniehuysamer157 4 года назад +10

    Loof Hom, prys Hom ! Die laaste vers is uitgelaat en dit is my favoutite:
    Ek glo dat Jesus Christus weer sy bruid gaan kom haal
    Ek glo die Vader het al reeds die dag en uur bepaal
    Ek sien al klaar die feestelike hemelbruilofsmaal
    en die tafel met ons bruilofsmaal.
    Marantha ! Kom Jesus, kom.

  • @user-zl4pt6ed8t
    @user-zl4pt6ed8t 10 месяцев назад

    Baie baie mooi liedjie en so sal ons almal sing vir Elohim en Yahshauw

  • @trevorryan4448
    @trevorryan4448 3 года назад +5

    Beautiful song

  • @user-kn8zl3hu8s
    @user-kn8zl3hu8s Год назад +2

    Amen Amen

  • @ArnoBach
    @ArnoBach Год назад +2

    Die liedjie en In die Hemel is die Heer, is my gunsteling liedjies.

  • @MariusMeyer-vp9wl
    @MariusMeyer-vp9wl 9 месяцев назад +2

    mooi gedoen ek hou lied wat hulle ge doen het baie. baie mooi❤❤❤❤

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +7

    Loof en prys Hom vir ewig! Hy is ons rots by Hom alleen skuil ons. Hy is getrou vir altyd!!

  • @maaifoediedelarey4335
    @maaifoediedelarey4335 2 года назад +1

    10 jaar in China, Godverlate land, Here Jesus Christus, ek mis U

  • @raccoon-ek7wd
    @raccoon-ek7wd 4 года назад +3

    By my skool is die die lekkerste lieke om te sing

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 года назад +6

    Hy is Koning en regeer ...moenie bevrees wees nie

  • @driesman1987
    @driesman1987 5 лет назад +3

    love die song

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 3 года назад +3

    Prachtig dank u

  • @jandrelouw5805
    @jandrelouw5805 8 месяцев назад +1

    Amen

  • @hencovanniekerk9114
    @hencovanniekerk9114 5 лет назад +3

    Mooi lied

  • @leilamaria5715
    @leilamaria5715 5 лет назад +7

    Dis so mooi!

  • @jacolinefivaz4973
    @jacolinefivaz4973 5 месяцев назад +2

    Wie sing die Lied?

  • @dudecool5657
    @dudecool5657 3 года назад +3

    ❤️

  • @kigalimaxtv4719
    @kigalimaxtv4719 11 месяцев назад

    thanks Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Chri

  • @marthieengelbrecht5077
    @marthieengelbrecht5077 3 года назад +1

    Baie mooi

  • @IC-OLD
    @IC-OLD 4 года назад +1

    🙌

  • @zelmabotha1880
    @zelmabotha1880 4 года назад +2

    Pragtig

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 3 года назад +1

    Dank

  • @angeliquejordaan4981
    @angeliquejordaan4981 Год назад

    ❤🎉😊

  • @fransdelange9174
    @fransdelange9174 3 года назад +6

    Hahaha met die lied voel ek soos n kryger opdat oorlog toe. Voel moed en sonder vrees.

  • @henniekrog6878
    @henniekrog6878 Год назад

    Wat n voorreg is dit nie om dit steeds te sing ,net voor die WEGRAPING.

  • @henrygreen2442
    @henrygreen2442 Год назад

    Burh