Комментарии •

  • @johannabezuidenhout4252
    @johannabezuidenhout4252 20 дней назад +7

    Hy moet n klontjie in hê en bedien met kaneel en suiker dit is die boere manier yummy 😊

    • @elizabethnovak4088
      @elizabethnovak4088 19 дней назад +2

      Melk kos/ melk snysels kom uit my kinderdae, heerlik.. en daar moet kaneel in wees...heerlike warm lekkerte en mooi memories stap hier hand aan hand..❤

  • @ernavanheerden9709
    @ernavanheerden9709 20 дней назад +7

    Dit is nie melk kos nie. Melk frummels of melk snysels is melk kos.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 14 дней назад

    Gooi Macaroni by en jy sal verbaas wees hoe lekker dit is ❤❤❤

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 21 день назад +5

    Met botter en geen snysels,is hierdie manier eintlik net n ander manier om eintlik witsous te maak😊

  • @dogteam7705
    @dogteam7705 20 дней назад +6

    Wat de melkkos is fout met julle aanbieder? Jissie mense, kan julle nie asb iemand kry wat nie so irriterend/vreemd is nie?

  • @joaniedevilliers2203
    @joaniedevilliers2203 18 дней назад

    Ek ken melkkos so!!

  • @sellysnyman294
    @sellysnyman294 20 дней назад

    My moeder het altyd die gladde melkkos gemaak vanaf ek 6 jaar oud was en ek is nou 65. Die is n baie ou boere resep

  • @thenatsarimway
    @thenatsarimway 18 дней назад

    Gemaak, maar op die lui manier.... Verhit melk, gooi botter in, sif meel, bakpoeier en sout bo oor. Sago (padda ogies) by gegooi. Bedien met kaneel en suiker.
    Bon Appetite!

  • @user-nx3ps2jr2w
    @user-nx3ps2jr2w 20 дней назад

    Hierdie is The Cinnamon Jar (Maretha) se resep. Heerlik!

  • @daltonobermeyer7958
    @daltonobermeyer7958 20 дней назад

    Ons voor ouers het dit net so gemaak😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @lisavantonder294
    @lisavantonder294 18 дней назад

    Nee ek wetie wat die antie gemaak het nie, maar dis verseker nie melkkos nie...lyk soos n witsous...😅