Ek is die Here baie dankbaar dat ek in die nuwe Protestantse Kerk in Rietfontein Pretoria in 1977, my hart vir Hom gegee het met Ds. Botma as Prediker en het die voorreg gehad om baie van Dominee Prinsloo se boodskappe te kon luister en die boodskappe van waarheid wat hy ons gebring het. Dit wat hulle ons geleer het sien ons die afgelope klompie jare gebeur!