Tussen Treine - Danie de Meyer

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • 100 Afrikaanse liedjies in 100 dae!
    Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar sal Anton Esterhuyse en van sy musiekvriende elke dag vanaf 29 Januarie tot 8 Mei ’n Afrikaanse video op die “Zita Filmz”-kanaal in RUclips vrystel - gunstelingtreffers van die afgelope tien dekades.
    Begin jou dag met ’n Afrikaanse treffer!
    Tussen Treine
    Richard van der Westhuizen/Lochner de Kock/Louis van Rensburg
    (Transistor Music)
    Klavier: Anton Esterhuyse
    Hierdie is geensins ’n omvattende lys van Afrikaanse treffers nie - die poel is eenvoudig te groot. Nietemin behoort ’n ieder en ’n elk ’n geliefde treffer te herken.

Комментарии • 3