Cordelia & Die Campbells - My Persoon

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 окт 2024
  • Ses jaar nadat hulle die treffer, Beloftes, uitgereik het, is Cordelia en Die Campbells terug in die kollig met ’n splinternuwe Afrikaanse duet: My Persoon.
    Volgens Cordelia is dit ’n lekker goedvoel-liedjie wat daarop gemik is om luisteraars te herinner dat liefde mooi en lekker kan wees. “Dit gaan oor die krag van liefde. Al voel ’n mens soms eensaam en verlore, sal liefde altyd ’n weg vind,” voeg Tony Campbell (Die Campbells se voorsanger) by.
    Beide is dit eens dat dié liedjie se lirieke gaan aanklank vind by ’n wye gehoor en dat dit sommer baie gou ’n gunsteling gaan wees op die dansvloer.
    #Cordelia #DieCampbells #MyPersoon #MalInJouKop #Afrikaans
    Written by Johan Oberholzer
    Audio produced by Murray Lubbe
    Video produced by Gerduan Kemp
    Gerduan Kemp Photo & Film
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 9

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex 5 месяцев назад +1

    Baie baie mooi lied sjoe.

  • @MultiSilberpfeil
    @MultiSilberpfeil Год назад

    Prachtig liedje. Afrikaans is groots..! Groeten uit België.

  • @wilmeduplessis5392
    @wilmeduplessis5392 Год назад +1

    Awww ons is in die video. Dankie dis baie spesiaal

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 9 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie Год назад +1

    Pragtige lied. Net jammer vir al die skewe fotos. Anders het hy defnitief al miljoen views gehad. Haal hom maar weer van my playlist af.

    • @ElsieVenter-j6u
      @ElsieVenter-j6u 9 месяцев назад

      Hoekom di kritiek ai tog regtig, hoop dit laat jou sommer baie beter voel, jou bitterbek

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +1

    🔥♥️💓🇿🇦

    • @kathleenwalters8573
      @kathleenwalters8573 Год назад

      WOW Jy'seen stunning mensie met so 'n diep song💯❤️LOVE all your song's 👌❤️