Wie jy is | Amanda Loftus & Nevil Norden

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Комментарии • 18

  • @namibienamibie288
    @namibienamibie288 Месяц назад

    Dankie oom Neville vir 'n boodskap, so diep en oorloopenstoe VOL van die liefde van Christus. Ons seën oom Neville op die pad vorentoe. Amanda dankie dat jy volhard en so verdiep het en 'n goeie voorbeeld is. Ons seën jou en die programme wat gaan volg.

  • @suebester7610
    @suebester7610 Месяц назад +5

    Naand Pastoor Nevil
    Ek het so groot respek vir jou veral jou humbleness en wat jy sê lewe jy as ñ voorbeeld van ñ Godsman vir baie mense. Ek dank die Here vir hierdie boodskap en vir vergifnis.
    Dis geneesing vir baie 🙏✝️🙏

  • @altiefourie
    @altiefourie Месяц назад +6

    Sjoe oom Neville het n magdom wysheid en kennis. Woord in Aksie het miljoene sulke getuienisse. My broer is streeksleier in Gauteng. Na elke kamp het ek n getuienis! Dis n dinamiese bediening. God is so getrou. Dankie dat jy met oom Neville gesels. Dis alles so kosbaar!

  • @santhabierman1879
    @santhabierman1879 Месяц назад +5

    Wil net getuig Neville het in Reitz jare terug geprofeteer ons sal n kind het vir my man gevra die Here vra wil jy n seun hê Fanie het geantwoord ja en na 16 haar van onvrugbaarheid ons Marnus gehad hy word al 28jaar. Wonderwerk ons vir ewig dankbaar. Groot man van God!
    Nou per toeval op dit afgekom weer in n krisis tyd van ons lewe herrinner die Here Hy het en sal weer vir ons n wonderwerk doen.

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 Месяц назад +3

    Wonderlike Getuienis. Dankie.

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts1337 Месяц назад +3

    Hallelujah prys die Here baie insiggewende getuienis,hierdie getuienis raak my diep

  • @eileenzeeman5589
    @eileenzeeman5589 Месяц назад +2

    "Ek sal verwyder van my, die uitsteek van die vinger"
    Baie dankie! Hierdie boodskap verander die water in wyn!
    Want soos die Woord sê: "As jou oog reg sien sal jou hele liggaam verlig wees."
    Here help my om my fokus op U te hou. 🙏

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman Месяц назад +4

    Dis n hart roerende boodskap ek kan nie help om te huil nie pastoor mag God u reiklik seen my pa😭😭😭

  • @roedette
    @roedette Месяц назад +1

    Wat n wonderlike video. Baie dankie vir die les oor vergifnis.

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 Месяц назад

    Amen, daar is ook verskeie Bybel skrifte (~40) beide uit die nuwe en ou verbond, wat aandui dat name uitgehaal kan word uit die “boek van die lewe”. Almal sal ongelukkig nie hul eie kruis wil opneem en Jesus ter hart neem nie.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Месяц назад

    Dankie oom Neville en Amanda.. uitstekende boodskap.. Baie seenwense vir julle albei 🙌🙌🙌♥️

  • @lettiestander6344
    @lettiestander6344 Месяц назад

    Wonderlike getuienis.

  • @beverleysnyman7359
    @beverleysnyman7359 Месяц назад

    HERE WEES MY SONDAAR GENADIG EK KIES OM HULLE TE VERGEWE

  • @joh1602
    @joh1602 Месяц назад +1

    Ongelukkig is’oom’ Neville n NAR verkondiger. Ai man !!

    • @andriesbritz6061
      @andriesbritz6061 Месяц назад

      Of hy is baie naby om een te wees .
      Is baie hartseer . Kan nie mense vertrou nie .

  • @FedeliaMarney
    @FedeliaMarney Месяц назад

    Wil asb dai boek he

  • @ronelmalan2931
    @ronelmalan2931 Месяц назад

    Ek is mal oor Amanda se program, maar sy onderbreuk gaste te veel oor onnodige goed