JOU ROMEO - Trailer

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024
  • Wanneer die begroting vir Romeo & Juliet gesny word vir opgraderings aan die krieketklubhuis maak die verpletterde dramasiele, Yvette en Tyler ‘n plan om hul opvoering te red. Hierdie plan het egter onverwagse gevolge vir die nuwe held van die show, hartebreker Marko Marais.

Комментарии • 24

  • @aristadutoit1439
    @aristadutoit1439 7 лет назад +12

    jou romeo is my gunstelling movie ooit ek kan nie wag dat die dvd uit kom

  • @madeniquevanwyk
    @madeniquevanwyk 8 лет назад +9

    Ahh, stryd van die eeue. Kultuur is altyd die eerste wat afgeskeep word! By ons skool is dit egter nogal snaaks, baie van die sport kids neem ook aan die drama deel (dan is jy nou _eers_ groot, want dan doen jy alles) en laas jaar het ons krieket kaptein die opvoering se tweede hoofrol gespeel!!

    • @andene9554
      @andene9554 7 лет назад +3

      Dis so cool! Ek is bly daar is darem iewers balans wanneer dit kom by wat sosiaal aanvaarbaar is en wat nie...

  • @elizamorga4444
    @elizamorga4444 5 лет назад +6

    Does anyone know if I can get this online?

  • @CaitlinB458
    @CaitlinB458 Год назад

    Beste movie ❤❤

  • @janelourens614
    @janelourens614 7 лет назад +9

    Coolste fliek ooit!!

  • @DSOrton
    @DSOrton 8 лет назад +5

    Looks baie interesting

  • @itsfriday3189
    @itsfriday3189 7 лет назад +2

    ek love vir ruan

  • @annerinecoetzee4861
    @annerinecoetzee4861 4 года назад

    Ek is one💝💝💝💝

  • @ryanzach6132
    @ryanzach6132 Месяц назад

    Yes 🥰🥰🤩❣️🥰🥰🤩❣️🎉

  • @devonjordaan9421
    @devonjordaan9421 8 лет назад +6

    Kan nie wag nie!

  • @christophermcewan8065
    @christophermcewan8065 3 года назад

    Moet nie selfmoord verpleeg nie!

  • @skyejgoliath2743
    @skyejgoliath2743 6 лет назад +2

    Ek kan nie wag nie😉

  • @Healingson
    @Healingson 7 лет назад +2

    Needs Captions

  • @keirascott3560
    @keirascott3560 7 лет назад +2

    my cousins in there is name is Crissy I call him that he's the nerd

  • @mandaengelbrecht1940
    @mandaengelbrecht1940 Месяц назад

    Kjdj😅❤😅❤

  • @bennybooysen4723
    @bennybooysen4723 7 лет назад +4

    it seems nice but screw its language....

    • @RooShroom
      @RooShroom 7 лет назад +4

      Benny Booysen what do you mean by that? Afrikaans is an awesome language! it's very easy to learn

    • @CongoFeds
      @CongoFeds 4 года назад

      rachel is editing it’s not awesome tbh