LOT 12 CHC 21 024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 июн 2024
  • Hierdie medium raam, Tipe 3 bul is struktureel baie korrek. Sy parralelle lyne dui op lang sterk, goeie balans. Die bul het besonderse spierlengte, vol lies en behoort baie goed op ouer verse te werk.
    CHC 21 024 het goed gebalanseerde teelwaardes en kan verseker impak op enige kudde kan maak waar sterk Sanga eienskappe aangespreek word.

Комментарии •