10 NUWE BOERE👨🏻‍🌾🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Die 10 nuwe boere vir 2022 is hierrrrr 😝🤩 Wie is jou gunsteling boer sovêr?😏
    #BoerSoeknVrou
    #BoerSoeknVrouRecap

Комментарии • 30

  • @TheTomasina
    @TheTomasina 3 года назад +7

    I don't know why this was in my recommended. I speak like 4 and a half words of afrikaans and I don't know what you're saying, but I'm too hangover to care and I've been watching your videos for the past hour.

  • @mariaanschoeman6509
    @mariaanschoeman6509 3 года назад +5

    Kyk geniet jou BAIE meer as die actual show. Jys awesome!

  • @shakira12380
    @shakira12380 3 года назад +8

    O my word! Daar's 'n hele paar karakters. Ons gaan nog lekker lag 👌🤣🤣🤣

    • @DarrenR15
      @DarrenR15 3 года назад

      Lief vi my diere en my honne lol

  • @tienikefick1478
    @tienikefick1478 3 года назад +3

    somebody help me why did the guy have barbies on his vanity 💀

  • @rhaarhoff60
    @rhaarhoff60 3 года назад +6

    Jy is soos “tonic” en gin natuurlik. 🤩🤩

  • @wfctruckstylings
    @wfctruckstylings 3 года назад +2

    My donner, n goeie pel is ook hier op🤣🤣 ou Hannes van Dundee KwaZulu-Natal

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 3 года назад +4

    😂😂😂!!!
    Lisa, jy gaan n' JOL he met hierdie "karakters".., & ons gaan ons gaan ons morsdood lag hierdie seisoen 😂😂😂!!
    Sien baie uit 😉💪👍

  • @Jelikina
    @Jelikina 3 года назад +2

    Yayyyy kannie glo ek het jou vandag ontmoet nie! Jammer dat ek so extra was 🤣 Ek het nie social media nie so kannie eers pic post nie 🥺🥺

  • @EchoAngelio
    @EchoAngelio 3 года назад +2

    Love it 🤣🤣🤣

  • @abrahambrits586
    @abrahambrits586 3 года назад +1

    Ag dankie!! Jy is terug!! Maller as laas, die keer kry jy ń bakkie!!

  • @mullerrossouw4897
    @mullerrossouw4897 3 года назад +1

    UITEINDELIK!!🤩

  • @leandriras717
    @leandriras717 3 года назад +1

    Lisa! Ek love die oorbelle! Wil ook he! Waar het jy gekoop??
    Great recap 👌👌👌

  • @sjtimmer7
    @sjtimmer7 3 года назад +3

    What is this language? Seriously, I am Dutch, I need to know...

    • @adelevoges9649
      @adelevoges9649 3 года назад +2

      Afrikaans

    • @BAn-hy3ts
      @BAn-hy3ts 2 года назад +1

      Het is een Nederlandse dochtertaal/dialect van het Nederlands! Gesproken door miljoenen in Zuidelijk Afrika! Dat leren ze ons niet meer op de linkse scholen van tegenwoordig helaas.

  • @wendyludick1806
    @wendyludick1806 3 года назад +2

    soos gewoonlik - LOVE you recaps - ek sien uit na die volgende reeks van BSV en jou recaps - ek het die program begin kyk toe 'n vriendin jou youtube vir my gewys het!! En is Neels se "Op My Eish" SOOO BOOORING dat jy dit nie meer recap nie? hahaha Die Kliek het weer begin op Showmax - dalk moet jy dit recap? Anyway - jy is awesome! Dankie vir jou content!

  • @dan-hl7xw
    @dan-hl7xw 3 года назад +2

    ek kry die gevoel dat Kobus in al die volgende recaps gaan feature met sy "sexy"👌 HAHAH

  • @erichjacobs809
    @erichjacobs809 3 года назад +1

    Wat het geword van die res van op my Eish?

  • @carlizeoberholzer
    @carlizeoberholzer 3 года назад +1

    Dankie 🤪🤪

  • @carlamarx51
    @carlamarx51 3 года назад +2

    Jy is hilarious 🤣😆😂 great editing!!!

  • @Kobusprins
    @Kobusprins 3 года назад +1

    7:03 Dit is so funny my een seun toe hy net lekker kon begin praat het hy altyd gepraat van "Helikipotter"

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter5438 3 года назад +1

    Eish!🤣♥️ luv u Lisa!

  • @annikabotha3788
    @annikabotha3788 3 года назад +1

    Lovit 😂 #hastaghilarious

  • @JackHartland
    @JackHartland 3 года назад +1

    Goeiste gonnatjiepiet!

  • @johancoetzee6815
    @johancoetzee6815 2 года назад

    Die jaar gaan ons lag kyk sónder jou gaan dit nóóit die selfde wees nie

  • @WILD_GAMINGYT_
    @WILD_GAMINGYT_ 3 года назад +1

    Hello lisa asb kan ek shoutout kry in nuwe video asb ek is groot fannnnnnnnnn

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 2 года назад

    Dolverlief:doodsnaaks en uiters interessant

  • @paulwesch
    @paulwesch 2 года назад

    Sien Australia se Farmer Wants a Wife is op Season 7. Dit lyk asof Wish n the Bachelor sou aanbied XD

  • @sf1915
    @sf1915 2 года назад

    Die poppie is regtig irreter.......nd