240 Vis in een dag | Loskop Muddies Galore!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Loskopdam is geleë in die Olifantsrivier tussen Middelburg en Groblersdal en word ook gevoed deur die Kranspoortspruit en so ‘n paar ander lope wat daar uit die berg aan die suidekant van die dam inkom. Dis vroeg Januarie 2022 en die dam is oorlopenstoe vol. Dit reën steeds landswyd en die water invloei is hoog. Uit ‘n lesersbydrae verneem ons die dam se muddies is aan die brand en ons gaan spandeer ‘n dag langs die water wat ons nooit sal vergeet nie.
    Become a Member: foranglers.co....
    Dress like us: foranglers.co....
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
    Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends

Комментарии • 12

  • @dirktaljaardt8591
    @dirktaljaardt8591 2 года назад +1

    Julle weet daar is krokodille in daai dam nê?

  • @deonnel2810
    @deonnel2810 2 года назад

    Baie goed gehengel julle. Ek moet egter my bekommernis lig oor die feit dat daar monster kroks en seekoeie is en julle so lekker in die water hengel. Non the less, puik dag op kantoor!

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway9488 2 года назад

    Wel gedaan manne, julle het behoorlik gewerk op kantoor. Hou so aan.

  • @fishingcatchcookandrcs8492
    @fishingcatchcookandrcs8492 2 года назад +1

    Very nice video and muddies. Where do you guys get maggets from ?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  2 года назад

      You can buy maggots from most fishing stores now!

  • @fishingspeciesafrica5811
    @fishingspeciesafrica5811 2 года назад

    Lekker loskop!

  • @peace_ctrl_death_killer8478
    @peace_ctrl_death_killer8478 2 года назад

    Bra jy moet aanjou met jou vids jy is awsome rerig awsome ek kyk jou baie great stuuf owens

  • @peter1873
    @peter1873 2 года назад

    Lekker fishing manne👌👌
    Is daar nie crocs daar nie?

  • @arnehefer5749
    @arnehefer5749 Год назад +1

    waar kry mens daai maggots? nog nooit iemand dit sien verkoop nie

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  Год назад

      Hi Arne! Meeste hengel winkels verkoop hulle. Ons weet van Jumbo Fishing, Legends Pro Angling, Advanced Fishing, en Total Fishing. Ek is seker ek mis n hele paar. Die beste sal wees om jou naaste hengel winkel te bel en te hoor.

    • @arnehefer5749
      @arnehefer5749 Год назад

      @@ForAnglers dankie ek sal kyk

  • @scooterfishing9323
    @scooterfishing9323 2 года назад

    Knappe video