Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Yo check dis ek, Synth en Jêck Bêck om die plêkke in stukke te rêp Jou aan jou brein te kom ruk en te trek En jou laat verstuk aan 'n stukkende plek Woef woef, die brakke is in Met die kak wat jou uit jou hoë hakke laat klim Die man wat die doef doef begin En jou tot hoog in die takke laat klim Slim, met elke ding wat ons drop Laat die wysie in klim in jou kop En die bass wat jou van binne befok So meisie sit jou hanne weer op Klop klop, wie's by die deur? Wie het so laat in die aand arriveer? Asseblief gaan weg, my kop is seer Want Synthie en Jack het my ore verskeur Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Tot die buurt brakke blaf Tot die buurt brakke blaf En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Vat 'n chill pill pêl, die baas is back Om afrikaans terug te plaas in sy plek Met meer kraak as 'n plaas se hêk Laat jou voete juk asof jy masels het So, O fok bok jou asem op Want pappa P laat jou asem stop Jy kan altyd op my stasie stop En saam met ons soos 'n klomp hasies hop En almal vra my altyd raas my kop Kan ek vir 'n slag iets basies drop Ek laat die beat soos 'n blasie pop Want niemand kan die kombinasie stop Hier om nog 'n nasie op te fok En julle fokken kinders op te laat skop Lig jou glasie op, sit jou gat down Want Die fokken boys is back in town Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak En bietjie dans moves doen in die middel van die nag Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf Jy moet En bietjie In die middel van die nag Jy moet En jy Tot die buurt brakke blaf Jy moet En bietjie In die middel van die nag En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
well.. The first words are... Jy moet dans vloer toe met die duiwel in jou sak.. In English - You have to go to the dance floor with the devil in your pocket
Ek weet nie waar staan ek op hierdie een nie. Ek dink, eerste van als, die oorfone moet uit en die speakers baie harder! Dan, so 3 - 4 keer luister tot ek die vibe kry of die polisie aan die deur klop.
Die combo is warmer as Faf en Polard!
Although I don’t understand Afrikaans, I really love your music, greetings from Austria!
Send me a Steyr gun and ill teach you afrikaans :-)
The best things in the world come from Austria. "Red Bull", "KTM", Glock, ....etc.
Angry painters
Scheiße wie sind wir hier gelandet xD (Salzburger hier)
he is sing about you must drink so much beer and party so hard that your neighborhood dogs have to bark
Nou geblaf van opgewondenheid🐶🐾🐩
Tiaan jy is ook altyd hier
Come to Europe next summer!!
I only understand a very small amount of Afrikaans but this song is absolute banger.
Mullet season is hier boys.
The feature we didn’t know we needed 🕺🔥
synth is mooi😘😘😘
This is so cool! Very creative!
Die is n fenomenale treffer 🔥🔥🔥🔥 well done ✌
Bly befok .... soos altyd👏🔥💪
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Yo check dis ek, Synth en Jêck
Bêck om die plêkke in stukke te rêp
Jou aan jou brein te kom ruk en te trek
En jou laat verstuk aan 'n stukkende plek
Woef woef, die brakke is in
Met die kak wat jou uit jou hoë hakke laat klim
Die man wat die doef doef begin
En jou tot hoog in die takke laat klim
Slim, met elke ding wat ons drop
Laat die wysie in klim in jou kop
En die bass wat jou van binne befok
So meisie sit jou hanne weer op
Klop klop, wie's by die deur?
Wie het so laat in die aand arriveer?
Asseblief gaan weg, my kop is seer
Want Synthie en Jack het my ore verskeur
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Tot die buurt brakke blaf
Tot die buurt brakke blaf
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Vat 'n chill pill pêl, die baas is back Om afrikaans terug te plaas in sy plek
Met meer kraak as 'n plaas se hêk
Laat jou voete juk asof jy masels het
So, O fok bok jou asem op
Want pappa P laat jou asem stop
Jy kan altyd op my stasie stop
En saam met ons soos 'n klomp hasies hop
En almal vra my altyd raas my kop
Kan ek vir 'n slag iets basies drop
Ek laat die beat soos 'n blasie pop
Want niemand kan die kombinasie stop
Hier om nog 'n nasie op te fok
En julle fokken kinders op te laat skop
Lig jou glasie op, sit jou gat down
Want Die fokken boys is back in town
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Jy moet
En bietjie
In die middel van die nag
Jy moet
En jy
Tot die buurt brakke blaf
Jy moet
En bietjie
In die middel van die nag
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
great for adults and toddlers alike :) greetings from romania
Ek wil op en af spring in n mosh pit en op die selfde tyd n maatjie se hand vat en ring around a rosie dans.😂 Great tune
today i watched a geography video and they mentioned synth peter what a coincidence that theres a new song here the same day i discovered him😮
Ek love die ek luister nie eintlike afrkaans se muisiek nie want partykeer is dit kak maar die is epic
Ek het letterlik maandag besluit om op te hou drink, toe drop julle die banger.
Nou het ek nie n keuse om die naweek weg te suip nie 🙄
Love from Pakistan 🇵🇰
Suiwer lekkkkeeernessss!!!!
Vrydagaand brand ek die beurt af met die song
when we getting a new song...every day i come on youtube and see no new songs from u😎🤘👌😥
Nice songes dude keep it up...kan nie wag tot jou volgende een iut kom nie laat weet maar wanneer hy doen tho
I can speak both English and Dutch, and barely know what they say, it's still awesome to listen to!
well.. The first words are... Jy moet dans vloer toe met die duiwel in jou sak.. In English - You have to go to the dance floor with the devil in your pocket
Altyd n lekker vib!
Kwaai Song🔥🔥Ek sal kill op een van jou beats🤜🔥🤛Vra Die Mense😂
Kak lekker 👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
Die is n banger
Ek weet nie waar staan ek op hierdie een nie. Ek dink, eerste van als, die oorfone moet uit en die speakers baie harder! Dan, so 3 - 4 keer luister tot ek die vibe kry of die polisie aan die deur klop.
Ek weet nie so mooi oor die een nie
Dis wysie is so bekend. Ken iemand die oorspronklike liedjie??? So Catchy!!!!!
ruclips.net/video/Asilllx2dbg/видео.html
Het jy hom al gekry?
@@Shawn545464 luister die link wat ek geshare het
What song is this?
Imagine die song op shrooms of acid. Next Level.
Who is the woman singing?
I don't know how I ended up here, but I'm not mad that I did.
Die arme chick wat al die meeste singwerk doen kry nie eers 'n feat nie.
Wie is die chick
aya nixon
Befok
Moerse kwaai song man!! ✊🙌🙌
Demoon liedjies
CLUBE DOS RAPAZES
Poes kwaiii
Da vat hy😆😆
Watse song is die tune van? Dit klimknsoos n kinder song
Het jy hom al gekry?
Hi daar slaai blaar
jammer maar die animated een is meer entertaining, love die song
Wat n fokken fees
Moerse lekker treffer.
🫶
This song wouldve been great without Jack Parow. Please release a version without his vocals.
los my pappa p uit asseblief
Ma afrikaanse liedtjies is kak
Ma:Luister gou hier
Is not a woman
Dies nogals kak