Dagbreek: Landbousake - Varkbedryf

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • In vandag se Landbousake ontmoet ons 'n varkboer van Kraaifontein wat sewe jaar gelede deur 'n sameloop van omstandighede in die varkbedryf beland het en tot vandag toe, nie vir 'n oomblik spyt is nie.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии •