Juan Boucher - Want Jy Weet

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 апр 2021
  • Ons toer 12 dae deur Namibia
    Baie dankie aan Bennet, Elshonette, Pieter, Anna, Johnny, Marion, Katak, Denise, Ouma, Oupa, en Shamodene
    Video geneem deur Shamodene Boucher
    Liedjie publikasie : Juan Boucher / Vonk Musiek
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 119

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 3 года назад +6

    Ai hierdie is defnitief ons mooi land Namibia lekkerrrrr mooi lied

  • @ulrichhumphreys5820
    @ulrichhumphreys5820 2 года назад +30

    I want to start off by saying Juan Boucher has a great future ahead of him. In my 51 years on this planet, I have never listened to one artist's music and I don't have to skip one single song that's amazing WELL DONE !!! Juan

    • @ulrichhumphreys5820
      @ulrichhumphreys5820 2 года назад +1

      The thing about Juan is everything he does with passion, feeling, joy, he is sincere about live people his Creator and he has values. That is amazing to too see someone SPECIAL like Juan. You do thing with such feeling and the stories and or messages received all show how amazing you use and recognise the talents thatt was trusted not given trusted to you in such a way to touch other lives hearts & reminder of what mattersmatterssive each and every day like you win 50 Million Dollars cause just to wake up every morning is with more then all that money. This is someone I would really like to meet on day. Jy maak my hart trots. Wees alles wat it man wees en boy wie jy is.

    • @madelainkitshoff4082
      @madelainkitshoff4082 Год назад

      ulrich the best of up beat Songs!!!!

    • @user-bv2ts8eq8e
      @user-bv2ts8eq8e 5 месяцев назад

      Jooc
      👍😎

  • @minigmuller5687
    @minigmuller5687 3 года назад +11

    Dankie jaun jy bring lewe in ons afrikaner harte

  • @Diehelekaykay
    @Diehelekaykay 3 года назад +6

    Mooiste land daai !! ❤🇳🇦

  • @paulventer2365
    @paulventer2365 2 года назад +7

    Dankie Juan, dit bring heimwee, ek sit hier in Kanada en verlang na my land, my mense, my plaas my Cruiser! Suid Wes!

  • @arsenal2621
    @arsenal2621 3 года назад +13

    Just another day of being homesick while living here in Germany. Can't take Africa out of a man.

    • @helenelotter
      @helenelotter 3 года назад +1

      living in the UK - I was thinking exactly the same thing! :)

    • @pjbcoetzer
      @pjbcoetzer 3 года назад

      Voel jou tjomma... Sit in Nederland, 10000 km van huis af... Trots Suid Afrikaans!!!

    • @tiernosoldado
      @tiernosoldado 2 месяца назад +1

      @@helenelotter Please visit us! We can have a massive braai in the bushveld and enjoy a knoffelbroodjie!

  • @ryanvisser7300
    @ryanvisser7300 Год назад +2

    Bly my g.. se deksel hoe jy die een gemaak het met covid restrictions, maar geniet dit elke keer as jy my mooi land so wys 👏👏🍻🍻

  • @kaylinludick6113
    @kaylinludick6113 3 года назад +6

    Nam is die plek om tewees so so mooi 😍 love jou musiek 👌🏻

  • @Estelle001100
    @Estelle001100 3 года назад +4

    Die song is even nou nog mooier omdat dit in ons mooie NAMIBIA opgeneem is!

  • @lezindaharmse3448
    @lezindaharmse3448 3 года назад +20

    Jy is nog een van die afrikaanse sangers waarna mens nog wil luister. Dankie 🕺💃

  • @lindamuller3044
    @lindamuller3044 2 года назад +6

    🏖"cool".. my tuis land.. Namibia, beter land kon jul nie gekies het vir die opneem van die video nie...Veral by duun 7...Love dit!! Prentjie mooi...🥰♥️

  • @charlesfowlds8611
    @charlesfowlds8611 3 года назад +8

    Juan, jou musiek is soos 'n sonstraal wat deur die wolke skyn op 'n bewolkte dag. Jy gaan nog grooter wees as Steve. Ok seker nie so groot nie, maar jy is oppad...

  • @desferreira97
    @desferreira97 Месяц назад

    Dankie ai ek mis ook my land en my afrikaner boetas ons kultuur is so uniek. In Australia . Mar ek kom terug huis toe oor n paar jaar.

  • @soniavw1681
    @soniavw1681 3 года назад +11

    Wow! 😍 Namibia is Hemel op aarde , dis verseker!

  • @note9plus739
    @note9plus739 3 года назад +1

    When there was drought, a few got together in stadiums and plains to repent and pray for rain, and God forgave and filled the Dams , now all around men and women , young and old are dying of the pestilence, but we shut the doors of churches and refuse to humble ourselves before the One who can heal, how far must we suffer before we repent in Holy Awe before Jehova Raphah the God who heals, and get together in every stadium in this beautiful country and repent from all the wrongs, from the highest to the lowest, and ask for healing and banish the unfair laws from the law books, and write a new God given vision for South Africa 🇿🇦
    God's beloved

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +21

    Want jy weet as dit Juan is gaan dit goed wees🥳😎💓🎵🎶

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 3 года назад +9

    Loop soos stroop! Well done Juan.
    Namib bly maar 'n mooi plek.

  • @leonmaritz2598
    @leonmaritz2598 2 года назад +6

    Tjomma, jy mag maar sing... Jy is een van ons beste sang kunstenaars....Groete...

  • @gemini9424
    @gemini9424 2 месяца назад +2

    Dankie ou maat. Ek sit in Sri Lanka al vir n paar jaar en verlang my land en my mense.

  • @andriesbotes9918
    @andriesbotes9918 2 года назад +4

    Stunning Mr. Boucher....groot fan...

  • @BBlackSmitHH
    @BBlackSmitHH 7 месяцев назад +1

    Suid Wes sal altyd my huis bly🫀 so mooi… bring baie herrineringe terug

  • @nicoleneshaw2046
    @nicoleneshaw2046 3 года назад +12

    Jou musiek praat met die hart, helder mens net op om na jou songs te luister.... Hou so aan Juan om so beautiful musiek te maak. Love you music!

    • @janinemyburgh6939
      @janinemyburgh6939 Год назад

      J few up jrjydyeirksufh❤️❤️😜😭😍🙄😉🤩😍🤪🦄🐅🐃🥑🥔🎀🏩💒❤️😉🦄🐅🤪❤️🐅🤪🥑🐅🙄🤩

    • @janinemyburgh6939
      @janinemyburgh6939 Год назад +1

      Sttgjhgjg❤️🥑😂😅😅😅😅😀😏🥔🦄🐃😭🙄🤪😜🎀😉🏩🤩🤣😁😊😘😏😀😅😅😂🥔🐃😭

    • @joanneesterhuizen1993
      @joanneesterhuizen1993 10 месяцев назад

      Noo$

  • @paulkirkby6692
    @paulkirkby6692 2 года назад +2

    I can taste the brannas in this song. What a classic SA treffer. Even a Soutie like me can get into it!!

  • @christellestiemmie5752
    @christellestiemmie5752 Год назад +3

    Juan, jy kan maar musiek maak!!!! Ek geniet elke ‘song’ van jou!!! Jy is awesome xxx Ver van RSA af, al die pad Australia uit……😊❤❤

  • @RealRaslu
    @RealRaslu Год назад +2

    Dis my land daai.

  • @madelainkitshoff4082
    @madelainkitshoff4082 Год назад

    Ek dink m man het 'n skip van hierdie leefwyse grmis. sooo jammmer want dit is die beste!!!! ek probeer elke dag nog!

  • @ian44429
    @ian44429 3 года назад +11

    Respek vir Juan!! Hy bring darm nog goeie musiek!!

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions 2 года назад +2

    Ai nou is ek sommer lus vir Henties toe gaan.

  • @bianca6586
    @bianca6586 Месяц назад +1

    Ek is mal oor die musiek. Groete uit Duitsland

  • @yolandeswanepoel6345
    @yolandeswanepoel6345 3 года назад +8

    Love dit! Bespreek sommer nou n trip Namib toe!

  • @duplooyengelbrecht5770
    @duplooyengelbrecht5770 3 года назад +9

    Dankie Juan, lekker trots om hier te bly dis 'n awesome video

  • @JoyceVanAardt
    @JoyceVanAardt 3 года назад +6

    Jy maak my gelukkig, dankie dat jy sing 😁

  • @janocoetzee7523
    @janocoetzee7523 3 года назад +2

    Jis Juan dis n nice song en die Toyota's in die video is die beste

  • @hanneliemarais9565
    @hanneliemarais9565 3 года назад +7

    Pragtig...love it...net soos "jy kan" love die beat !!

  • @beluvd4942
    @beluvd4942 3 года назад +5

    Mooi song en video om ons land te bemark, dankie!!

  • @sonjakarg1523
    @sonjakarg1523 3 года назад +3

    Awesome awesome awesome....

  • @namhilux
    @namhilux 3 года назад +3

    Suidwes, geniet hom

  • @user-qw4gb7bj4p
    @user-qw4gb7bj4p Год назад +1

    hhi my pa en ek hou baie van jou musiek veral Onthou om jonk te wees en ons is mal daar oor

  • @gerhardtscheepers9986
    @gerhardtscheepers9986 2 года назад +2

    net fkn absoluut fantasties

  • @nicoletteflemix7918
    @nicoletteflemix7918 3 года назад +5

    Awesome soos altyd. Love it!

  • @barron4755
    @barron4755 3 года назад +5

    Very Consistent Artist.

  • @sharonsusanvanderwatt6397
    @sharonsusanvanderwatt6397 2 года назад +2

    Super Amazing... Jy mag maar ek wil jou nog in persoon meet om dankie te se want jy laat my meer en meer verlang om mense aan te raak.

  • @willieduplessis6908
    @willieduplessis6908 3 года назад +4

    Netjies my Bra 🔥🤘

  • @nadineschoeman7446
    @nadineschoeman7446 3 года назад +2

    Hi Jaun Boucher ek is n groot fan van jou. Wil jy nie ook Jy my flavour se album om you tube sit nie asb. Ek hou veral van hou daai smile vir my. Hou so aan jy rock.

  • @amonenieuwenhuizen7790
    @amonenieuwenhuizen7790 3 года назад +3

    Love love love !!!!! 😋😍

  • @veruschkajoleygrobler300
    @veruschkajoleygrobler300 3 года назад +2

    Love love love ..

  • @superselfcube8546
    @superselfcube8546 3 года назад +1

    Yes yes yessssss +++++++ Thankful choma

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 5 месяцев назад +1

    🎉🎉🎉🎉

  • @susieq3171
    @susieq3171 2 месяца назад

    Love it and keep the music real ,cause local is so,lekkeer

  • @traceylandman8920
    @traceylandman8920 3 года назад +2

    Thanks for sharing your videos always awesome Thanks for your fab music voice .

  • @ecsteelworks768
    @ecsteelworks768 2 года назад +1

    Ons is oppad Bouch

  • @NG-mz8gk
    @NG-mz8gk Год назад +2

    Awesome song, Awesome video !!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +4

    Lovit ❤️

  • @LEGEND.50
    @LEGEND.50 Год назад +3

    Juan Boucher is so cool and sexy, I love his songs

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 5 месяцев назад

    ñ Musiekvideo gemaak van jou vakansie, en ons, jou aanhangers moet sê, dis goed. Is dit die beste wat jy ons kan gee? Pateties!!!

  • @jacquesvannieuwholtz4643
    @jacquesvannieuwholtz4643 3 года назад +1

    Excellent musiek video

  • @johandevilliers4852
    @johandevilliers4852 3 года назад +2

    Legend

  • @mandabarnard4662
    @mandabarnard4662 2 года назад +2

    WOW WOW WOW - hou net aan sing asb - jy rock !!!

  • @jeandupreez5546
    @jeandupreez5546 3 года назад +3

    Mooi toyota bakkies en n mooi huis en n flippen mooi song

  • @nicoswart746
    @nicoswart746 3 года назад +1

    🤙baie mooi.

  • @riaanvanderwesthuizen5567
    @riaanvanderwesthuizen5567 2 года назад +3

    Lekker vrinne musiek en video...dankie en well done Mark 👊💥

  • @andreduplessis79
    @andreduplessis79 Год назад +3

    Verlang ek darem nou terug Namibië toe...

  • @francoislabuschange756
    @francoislabuschange756 3 года назад +1

    Great song
    Great video 👍👍👍👌

  • @joanneesterhuizen1993
    @joanneesterhuizen1993 10 месяцев назад

    Daan❤

  • @stianenluanskopbass
    @stianenluanskopbass Год назад +1

    Well doen Nuan eks ń huge fan en kan hierie song op my elektriek speel net soos rudie hom speel

  • @maryther1995
    @maryther1995 3 года назад +1

    Ag lekker man😃

  • @joggiekleinsmit8837
    @joggiekleinsmit8837 2 года назад +3

    jy verdien sie platinum my maat well done

  • @Danggoodsnipes
    @Danggoodsnipes 2 года назад +1

    Ja 😀😀

  • @cheneecoetzer4088
    @cheneecoetzer4088 Год назад +1

    😍

  • @ArnoArno-sc6rw
    @ArnoArno-sc6rw 6 месяцев назад +1

    ❤❤😙

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 3 года назад +2

    😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍

  • @ashleykamffer9387
    @ashleykamffer9387 3 года назад

    Wow!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад +1

    Dit lyk lekker, jy mag maar sing🎶👍🙏

  • @fransfrans7639
    @fransfrans7639 3 года назад +1

    Ek is lief jou micke

  • @gladysbrook8866
    @gladysbrook8866 Год назад +1

  • @dianathiart2382
    @dianathiart2382 3 года назад +2

    👌

  • @ruanniemann1628
    @ruanniemann1628 3 года назад +4

    Eks mal oor die song nous ek nog bly dat daar ook n video is van die song bja kwaai

  • @antonetteetsebeth3862
    @antonetteetsebeth3862 3 года назад +1

    mooi song maar jy bly die mooiste😜hehe.

  • @jacovanstaden388
    @jacovanstaden388 3 года назад +2

    Mal oor jou tunes!!

  • @jonathandelange9346
    @jonathandelange9346 3 года назад +2

    Lekker man #Toyotaholics

  • @dewaldschwulst4026
    @dewaldschwulst4026 3 года назад +1

    Oom kobie weet as hy is stukkie goud het

  • @engelaford71
    @engelaford71 3 года назад +1

    Die song groei aan mens

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 11 месяцев назад

    My Land...Liquor Land !!!

  • @LiscoLin
    @LiscoLin 11 месяцев назад

    🇳🇦

  • @annelenewarnick3097
    @annelenewarnick3097 3 года назад +1

    Kan jy dalk die mooi liedjie se woorde plaas?

  • @maniedutoit37
    @maniedutoit37 Год назад +1

    Jou songs is flippen awesome my maat,jy het al by my ma se plek ook gesing Cats Pub

  • @tlegostr
    @tlegostr Год назад +2

    daai coke en brannas gaan ons nog dood maaak..sit die woorde in jou volgende song

  • @UrsullaRothman-tz3iv
    @UrsullaRothman-tz3iv 8 месяцев назад +1

    ❤❤🙏🙏👌🇿🇦💚

  • @shaunsnyman5107
    @shaunsnyman5107 2 года назад +1

    Whaha where is the cattlerails on the hilux

  • @kobusellis7635
    @kobusellis7635 3 года назад +2

    Net die regte ding om hierdie dinsdag more op te kikker

  • @shaunboucher4396
    @shaunboucher4396 3 года назад +2

    Yo Juan, long time boet!

  • @myrtlevanschalkwyk3659
    @myrtlevanschalkwyk3659 3 года назад +2

    Mal oor jou musiek

  • @lezanevandermerwe2147
    @lezanevandermerwe2147 3 года назад +1

    Super mooi🤍

  • @Roosterbrood1
    @Roosterbrood1 2 года назад +1

    #spotaholic

  • @tiaangrobbelaar12
    @tiaangrobbelaar12 3 года назад +5

    Die mense wat so dislike... is alles orait by die huis ?

  • @user-vp8jj2dn6m
    @user-vp8jj2dn6m 9 месяцев назад

    Facbook

  • @barenddorfling1448
    @barenddorfling1448 3 года назад +1

    Jissis. Die liedjie vat sous

    • @michealvanderwalt7103
      @michealvanderwalt7103 3 года назад

      Bouchie my maat die song stamp!! Wanneer Kom jy phalaborwa toe??