Gr 11 Meganika : Komponente van Kragte

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 ноя 2024

Комментарии • 12

  • @lee-annebierbaum8020
    @lee-annebierbaum8020 8 лет назад +7

    Hello Jeff, Baie dankie die komponente video het baie gehelp! Kan jy dalk 'n video vd afdeling golwe, klank en lig vir gr 11 maak asb?

  • @JackSomethingTheShow
    @JackSomethingTheShow 8 лет назад +6

    Hi Jeff. Wanneer kry die Graad elfs wees bietjie 'n wisk video?
    Dankie vir die videos!

  • @thainephilp8638
    @thainephilp8638 Год назад +3

    Hello Jeff ,jy is n uitstekende onderwyser .

  • @jean-louisecurry6034
    @jean-louisecurry6034 4 года назад +4

    baie dankie die videos het my verskriklik baie gehelp.

  • @alande229
    @alande229 7 лет назад +8

    Baie dankie jou videos red my skeinat punte! =D

  • @ronaldocoetzee7596
    @ronaldocoetzee7596 5 лет назад +4

    Dankie jeff jys n YSTER!!✌

  • @thechozen_servannt
    @thechozen_servannt 3 года назад +2

    Dankie, ek kry nou eers Fisies onder die kniee, daar is n fout by voorbeeld 4 by F parallel ek dink dus indi verkeerse rigting

    • @HouNetOpSukkel
      @HouNetOpSukkel  3 года назад +1

      Bly om te hoor! Ek het na Vb 4 gekyk en sien nie ‘n fout nie. Stuur asb die timestamp van waarna presies jy verwys.

  • @zelienkatrien8332
    @zelienkatrien8332 7 лет назад +10

    daaaannnnkkkkiiieeee!! help baie

  • @daniefourie5958
    @daniefourie5958 8 лет назад +5

    jou videos was net waarna ek gesoek het .

  • @DynamicMotivationInspiration
    @DynamicMotivationInspiration 2 года назад

    Hi na ek glo jou F parallel by 19:46 in video is verkeerd, ek dink hy moet in teenoorgestelde rigting wys

    • @HouNetOpSukkel
      @HouNetOpSukkel  2 года назад

      Fg se parallelle komponent is altyd teen die skuinsvlak af ongeag die beweging of enige ander kragte.