Tien Kleine Vingertjies / Lekker Afrikaanse Opvoedkundige Liedjies vir Kleuters

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 июн 2023
  • Tel van EEN tot TIEN terwyl ons lekker in #afrikaans sing en spring
    Kom leer saam Cheeka-Cheeka en Krokkija hoeveel vingertjies jy kan sien. Want in die lig en die donker kan jy hulle tel - een tot tien.
    Die #Tjominis is spesiaal deur bekende aktrise en sangeres #tannieTjommie Sorina geskep om die kleinspan, #kleuters en #peuters op n speelse manier te leer en te inspireer
    SUBSCRIBE asb sodat ons kaalvoet singend saam die kindertjies kan groei
    Luister na al ons lekker liedjies op die stromingsdienste
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / tjominis
    RUclips Music: / tjominis - topic
    ***
    © 2024 Tjominis Edutainment Pty Ltd © 2020 Sorina Erasmus *
    Alle Kopiereg voorbehou
    Alle inhoud en materiaal is onder kopiereg die uitsluitlike eiendom van Tjominis Edutainment, Sorina & Tjomini™

Комментарии •