Ernst hou nie van daai verloor nie, Ek dink dit gaan die fight van die aand wees, Ek het so gevoel daar is nou twee manne wat mekaar ordentlik gaan piets!
😂😂😂 fw de klerk en roelf meyer klomp afrikaans verraiers....julle support pakistani en chinese besigheide...klomp naaiers as jy my vra ...julle mense sit in squatter Kamps en julle doen niks ..groot bekke dis al ...
lekker boys, kaksnaaks en goeie vermaak.
n Boer is n man om op trots te wees!❤
Mal oor die show. Lekker vermaak. Al die beste vir die vegters.
Love die program! VIA is tops!
M#3R 'n b👨🌾er is so cool!
Great episode
Neil is 'n flippen legend!!!
Awesome 💪🏻💪🏻💪🏻
Ernst hou nie van daai verloor nie, Ek dink dit gaan die fight van die aand wees, Ek het so gevoel daar is nou twee manne wat mekaar ordentlik gaan piets!
Lekker boys, love dit !
Lekke boys, ek geniet die show baie sover en sterkte manne dit lyk of dit net erger raak elke episode, alles van die beste vir julle
Goeie vermaak kerêls!
Dis n great plan hierdie genes well done boys Julle is kaksnaaks
Ek like die stoei vokol😂🇿🇦😎🇿🇦😂
Vir Afrikaners deur Afrikaners!
En in Afrikaans!
😂😂😂 fw de klerk en roelf meyer klomp afrikaans verraiers....julle support pakistani en chinese besigheide...klomp naaiers as jy my vra ...julle mense sit in squatter Kamps en julle doen niks ..groot bekke dis al ...
Nice, like dit kwaai!
Lekker om die manne te sien oefen en saam staan,Jannie,jy is n Yster.
Ek wil ook 'n dam hê, samblief.
Lekker manne Lekker
💪🏻💪🏻🕊💪🏻💪🏻
Julle kan maar die episodes langer maak!
Brein van alle kante gevries 🥶
Waar is jul gelee ek wil ook join wanneer daar weer opening is
hou op skud hahaha
Sit ‘n boer in van die kaap, hulle’s almal papvleis
DDP hul
hou aan druk
Neil means business...no mucking about