Baie dankie Ds Adriaan. Ai meeste van Tyd moet ek Here om vergifnis vra vir my ongeloof. Op 1 Desember 2021 ek 1ste keer n droom van Jesus gekry. Staan Hy by my en Hou my vas en se Julia vertrou my soos jy my as kind vertrou het vir alles. Ai en soms sukkel ek. Want daardie dag toe trou my oudste met n man van Ander Geloof.. Baie dankie weer eens. Mag die Here u befiening ryklik seen.
Amen brother God bless you 🙏🙏🙏✝️
Dankie 🙏🙏🙏✝️
Dankie ds Adriaan waardeurbaie
Amen ABBA Vader vir U woord wat vir ons gebring is ons loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏 ABBA 🙏🙏
Amen. Dankie ds Adriaan. Geseende dag vir ds en u gesin.
Baie dankie ds. Andries. Dié preek het baie vir my beteken
Baie dankie Ds Adriaan. Ai meeste van Tyd moet ek Here om vergifnis vra vir my ongeloof. Op 1 Desember 2021 ek 1ste keer n droom van Jesus gekry. Staan Hy by my en Hou my vas en se Julia vertrou my soos jy my as kind vertrou het vir alles. Ai en soms sukkel ek. Want daardie dag toe trou my oudste met n man van Ander Geloof.. Baie dankie weer eens. Mag die Here u befiening ryklik seen.
Baie dankie vir die kragtige boodskap vannaand ds Adriaan. Amen
Briljante boodskap, baie dankie!!!
Amen en Amen!!