Thiensiekobus - Sy Naam is

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Sy naam is
    Thiensiekobus
    Hy's gebou om te hou
    Maar te rou om te trou
    As jy skaam is
    Raak hy aspris
    Hy't ʼn ding wat kan spring
    En hy weet om te bring
    Hy's die OG Met ʼn bier
    Vuur warm Sexy tier
    ʼn Flat rate per uur
    Maar te duur Om te huur
    Hartlik dankie vir die geleentheid
    Wat ek gegun is
    Om met julle te kommunikeer
    Ek hoop julle is in staat
    Om te kan absorbeer
    Wat ek vanplan is
    om vir julle te leer
    Sien ek weet
    dit maak bitterlik seer
    Om van onder af bo-natoe te skeer
    Dis juis hoekom ek besluit het
    Om n boskasie te groei
    Van my poepstring tot die peer
    Die herkoms van Adonis
    Met ʼn dik tollie vir n bonus
    Lyk altyd asof ek splinter skoon is
    Ryk na cherrie blossom
    as ek op die troon is
    Eks in die wenner zones
    My stemtoon beklemtoon die hele onus
    Met woorde wat weinig vroom is
    Skiet ek pap-nat whap as ek op jou foon is
    Ek het die werksetiek van n Griek
    Wat rolletjies bak soos n fabriek
    My trick is om n chick te stick
    Vir ʼn hengelary in Mosambiek
    Eks soos John Wick
    Vat elke draai eksklusief
    met die gefluit van ʼn handbriek
    Hanteer alle vorms van kritiek
    Met n matige uiting tot paniek
    Ek hou van tiete
    Dis al wat ek regtig wou se
    Ek hou daarvan om met my gesig
    Tussen n lekker paar verm tiete te le
    Ek het getrek na vele lande
    Om verskeie tiete te kan sien
    Daarom weet ek vandag
    Dat ek ieder en elke liewe tiet verdien
    Ek was gebore met n babalas
    Wat van vroeg af in die lewe
    al my kop aantas
    Soms hoor ek goeters soos hadidas
    Wanneer ek in Fouchinis
    Vir my ʼn nuwe rok aanpas
    Eks kras betas,
    Deur ʼn gêr gewas
    Met ʼn suit en das
    Lyk ek super sus
    Kanse is sterk
    Teen die einde van hierdie song
    Sal jy heel moontlik
    jou gesig wil gaan was
    Eks altyd op die color green
    En almal weet mos
    Dat geen means fakin go
    Eks die armblanke se Ronaldo
    En die ryk man se wishlist Jack Parow
    Fokkit ou!
    Wat nou?
    Ek mis ʼn lekker Peter Stuyvesant blou
    Thiesie ek wil jou binne my voel
    Gaan staan maar
    aan die agterkant
    van die tou

Комментарии • 5

  • @jonathanbotes256
    @jonathanbotes256 10 месяцев назад +1

    Ek geniet dit moerse in die VSA om my taal te hoor al die pad van China af. Thiensie jys great ou! Ekt baie respek!

    • @Thiensiekobus
      @Thiensiekobus  10 месяцев назад

      Baie dankie my pella. Dit meen baie.

  • @pgmaree1071
    @pgmaree1071 4 месяца назад

    Ek is hier!!!!!
    Fuckin awesome,new and upcoming rising artist!

  • @ReaLisTic420.
    @ReaLisTic420. 7 месяцев назад

    Net die beste next Jack parrow fokken awesome 😂

  • @mariusvanderwesthuizen631
    @mariusvanderwesthuizen631 5 месяцев назад

    Waar is die musiek video wat jy gemaak het saam Grysbaard?