Die lied het ons by my oupa se begrafnis gesing.Ek kon dit vir een of ander rede nie dit sing sonder om te huil nie.Nog steeds kan ek nie dit sing sonder om te huil nie.Dit was die eerste begrafnis waar ek met net die lied gehuil het.Dis vandag die 4de Feb. en dis nou 5 jaar vandat hy dood is en hierdie lied kan ek steeds nie sing nie
Ken daardie gevoel ... Ek was 13 toe my ma oorlede was. Ek het gekies om daai "You raise me up" te luister in gedagte van haar. As ek daardie liedjie hoor wil ek ook net my ore toe druk, want die woorde kan ons gebruik vir onse Here ook. Stay strong.
@@twanetruhling4769 Ons kan nie die Here se Hand wil hanteer nie... Maar ons kan wel lesse daaruit vat wat ons in die toekoms sal help en nader aan Hom groei wie ons moet vertrou.
Amen, baie mooi lied
I felt unhappy and God knows ...i just type this koortjies and yoh ek voel happy dankie vader.
Hierdie bring die tye terug toe ek saam my familie in die kerk gesit het toe ek Klein was
Hallelujah 🙌
Ek hoop u spandeer dieselfde tyd met u gesin ook so vandag sodat hulle ook die ervaring kan onthou eendag.
Die mooiste hymn ter Wêreld!
Baie mooi ek is baie dankbaar❤
Amen, Praise our Great and might God. Thanks for sharing this beautiful hymn of praise. May or Lord bless and grow your fellowship.
Pragtig! Heerlik saam gesing hier op my eie.
VADER, SEUN EN HEILIGE GEES... my alles
So wonderlik, pragtig
Dit is een van ons mooiste liede om uit volleyball bors te kan ❤❤
Pragtig ..Hoe groot is ons God
Love it let god rise your day !!
*God❤
Dankie, baie spesiaal! Loof God.
Dankie, vanuit China
Love this song ❤❤❤😘😘
Amen Amen Amen Amen Amen Amen. 😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢
Pragtig verby
Amen. 👏👏👏👏🙏
Dankie Abba Vader YHVH
Okayy❤❤
JESUS ....my alles
Amen
Die lied het ons by my oupa se begrafnis gesing.Ek kon dit vir een of ander rede nie dit sing sonder om te huil nie.Nog steeds kan ek nie dit sing sonder om te huil nie.Dit was die eerste begrafnis waar ek met net die lied gehuil het.Dis vandag die 4de Feb. en dis nou 5 jaar vandat hy dood is en hierdie lied kan ek steeds nie sing nie
Ken daardie gevoel ... Ek was 13 toe my ma oorlede was. Ek het gekies om daai "You raise me up" te luister in gedagte van haar. As ek daardie liedjie hoor wil ek ook net my ore toe druk, want die woorde kan ons gebruik vir onse Here ook. Stay strong.
@@justinsauerman4927 ek is so jammer oor dit
@@twanetruhling4769 Ons kan nie die Here se Hand wil hanteer nie... Maar ons kan wel lesse daaruit vat wat ons in die toekoms sal help en nader aan Hom groei wie ons moet vertrou.
Pragtig!!! 💖
Dankie Here...
Niemand is soos my Jesus nie.
Pragtig 💕
❤🇮🇱🙏🏻🇮🇱🙏🏻🇮🇱🙏🏻🕎
Ek dink altyd aan my Ouma