Hoe hartseer is ek nou. Gerry Lottering my Sers in 1979 SA vermaaklikheids groep. Ons het die ou SA rondgereis tot in ou Angola. Sal jul ouens Ricardo oom Jurie Al Debbo my samajoor en die hele groep nooit vergeet. Julle het my geleer wat ek vandag weet en vandag toer ek steeds. Dankie vir die goeie gedagtes wat ek nou net beleef het. Niemand kan dit wegneem nie. Groete Die Impersonator Will Jordan
N tyd wat altyd by ons sal bly , Dankie
Thank you Mike Howell !!! Your'e a ST☆R!!!!!!