Комментарии •

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 Год назад +2

    Dankie Steve wiltuin mooi met al die reen diere vol op en goeie kondisie

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar331 Год назад

    Mooi mooi , Oom sukkel Oom ook om plek te boek in gruger of boek Oom lank voor uit ?

    • @stevedevilliers1404
      @stevedevilliers1404 Год назад

      Hi Markus, ons boek maar soos ons plek kry. Gaan aanlyn en kyk waar ons plek kan kry vir die naweek. Gewoonlik is ons gelukkig met kamp plek, bly lekker naby aan die park vir 'n vinnige in en uit.