Комментарии •

  • @fatimadaniels6098
    @fatimadaniels6098 3 года назад +2

    Love Emo. He is such a humble versatile entertainer who is truly South African. Always love his shows

  • @meldasummers716
    @meldasummers716 Месяц назад +1

    Love you Emo stay awesome and bless you always ..stay yhat humble person

  • @CaswellJulies
    @CaswellJulies 9 лет назад +1

    Ek is geinspireer deur jou storie Emo. Jy is 'n absolute fabulous character en 'n spieel vir baie mense. Ek wens jou alles van die beste toe vir jou toekoms. Dankie vir wat jy aanbied vir die jongmense en jou gehoor in geheel. Jy is TOPS!!

  • @leanaleibrandt7978
    @leanaleibrandt7978 8 лет назад +3

    Baie dankie Emo vir dit wat jy deel hier. Jy is defnitief n inspirasie vir almal. En jy is familie georienteerd en dit is so verskriklik mooi. Hou aan en sterkte met dit wat jy doen en mag jy meer en meer hoogtes bereik!!! Baie trots op jou vir die goeie mens wat jy is!!!