Dagbreek: Verkiesingsonderhoud - Pieter Mulder

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Dr. Pieter Mulder, die leier van die VF+, sluit vandag by my aan as deel van ons reeks politieke gesprekke.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 2

  • @Hannodb1961
    @Hannodb1961 8 лет назад +2

    Dis een ding om kritiese vrae te vra, maar as jy dan nie jou gas toelaat om 'n antwoord te gee voordat jy hom die hele tyd in die rede val nie, dan is dit net onprofesionele bevooroordeelde joeranlistiek. Laat die man klaar praat, luister wat hy sê, en as hy dan nog nie jou vraag ge-antwoord het nie, dan kan jy hom grill.

  • @hawkeye-vv4kb
    @hawkeye-vv4kb 9 лет назад

    Welgedaan dr. Mulder.