Eindtyd Instruksies- Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
    Besoek ons aanlyn winkel (Leringe) : www.menorahtabe...
    Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel
    Volg ons op Instagram : menorah_tabernakel
    Om deel te word van Menorah Sonder Grense, besoek ons webtuiste by www.menorahtabernakel.com/menorahsondergrense
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman #EndTimes

Комментарии • 63

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 Год назад +1

    Prys Hom vir hierdie waarskuwende boodskap! Amen !!!!! Amen!!!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 года назад +1

    Dankie Pastoor Frik ... wonderlike ware WOORD van GOD ... ons sal nou meer as ooit tevore JESUS in ons lewens kry en bewaar ... mag ons oe op ABBA VADER gevestig bly.

  • @debbierussouw7691
    @debbierussouw7691 2 года назад +1

    Shalom Shabbat YHWH

  • @lesleyliebenberg3821
    @lesleyliebenberg3821 2 года назад

    Amen! Teshuvah! HalleluYah! Maranatha!🙌🙌🙌

  • @inalegrange240
    @inalegrange240 2 года назад +2

    Hallelujah......n boodskap wat ek seker elke dag behoort te luister. Baie dankie

  • @petrovanniekerk5507
    @petrovanniekerk5507 2 года назад +1

    Hallelujah pastoor! Ek wil vir die wêreld sê : Bring it on..... Ons wil na ons Hemelse Tuiste gaan! Dankie pastoor vir jou kragtige opwindende boodskap. Ons kyk op met n GROOT verwagting. Maranatha Jesus Kom! 🙌🎺

  • @ChrisDeBeer-ct3mo
    @ChrisDeBeer-ct3mo 2 месяца назад +1

    Baie dankie amen

  • @daleneschutte8461
    @daleneschutte8461 2 года назад +1

    Goeie môre Past Frik,Amelia,Past Riaan, Helleen en gemeente van Yahsua Ha Massiah. In afwating wag ons vir die bediening van die woord vanoggend. Shabbat Shalom, wees geseënde in die teenwoordigheig van Yahweh Elohim, Yahshua & Ruach Gees Hallelu'Yah.

  • @noelenegoosen9688
    @noelenegoosen9688 2 года назад +1

    HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 2 года назад +1

    Dankie my Abba Vader my God dat ek niks vrees nie want ek is die klei in Abba Vader se Hand U vorm my en maak my sonder vrees, GOD EK VERTROU NET OP U MET MY HELE HART SIEL EN LIGAAM VAN MY HOOF TOT ONDER OP MY VOET SOLE WANT U IS DIE LAMP EN LIG OP MY PAD,MET GLO IN GOD EN IN GOD SE WOORD DIE WAARHEID DIE BYBEL IN GELOOF HOOP EN LIEFDE EN MY SIEL ROEP UIT HALLELUJAH. GESEËNDE DAG VIR ALMAL IN JESUS LIEFDE 🙏 🙌 ♥

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 2 года назад +1

    Amen 🙏 🙏

  • @smpinard4507
    @smpinard4507 2 года назад +1

    Shabbat Shalom vanuit Nelspruit.

  • @jacusmuller1872
    @jacusmuller1872 2 года назад +1

    Pragtige hoopvolle inspirerende boodskap. Dankie Frik.

  • @odeliatimotheus7287
    @odeliatimotheus7287 2 года назад

    Moenie mislei word nie, moenie vrees nie, volhard tot die einde toe 🙏🙌

  • @hesterdupreez5429
    @hesterdupreez5429 2 года назад

    Haleluja prys sy naam dankie vir jou boodskappe jy praat so waar ons leef in n vewarde werld ons moet vasstaan in die geloof

  • @ritaduplessis8228
    @ritaduplessis8228 2 года назад +1

    Ek stel my vertroue in my Jesus Christus. Hys my God en Here.

  • @virginiaarendse578
    @virginiaarendse578 2 года назад +1

    Shoo powerful thank you Yahweh I needed to hear it again,🙌🙌🙌

  • @gerhardvisser3321
    @gerhardvisser3321 2 года назад +1

    weereens dankie Pastoor Frik vir nog n inspirerende boodskap

  • @marikebester438
    @marikebester438 2 года назад +1

    Shabbat shalom van Rustenburg

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +1

    Baie dankie padtoor.

  • @alomaengelbrecht
    @alomaengelbrecht Год назад +2

    Baie dankie.

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад

    Dankie Frik, dis die waarheid wat jy praat. God se Woord is die WAARHEID. Ja en Amen.

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 2 года назад +1

    Hallelujah, wat n kragtige boodskap. Moet versprei word deur elkeen wat op RUclips is!
    Mag die Here ore gee wat hoor wat die Gees van die Here spreek. "As julle my liefhet, sal julle my gebooie bewaar". Daar is 10 gebooie nie 9 nie!

  • @helenels8678
    @helenels8678 2 года назад +1

    Bountiful truth led by the Ruach Hakodesh. The Word come alive in love. Thank you

  • @lorraineburn4360
    @lorraineburn4360 2 года назад

    Dankie - hallelujah

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад

    Ja ek sal volhard tot die einde, reg en geregtigheid beteken vir my alles. ek is nie volmaak nie maar die Gees van God sal my die krag gee en my hoop in God die Almagtige.

  • @marlenesauer6228
    @marlenesauer6228 2 года назад +1

    Baie dankie vir hierdie waarheids Woord wat onvergelykbaar is..ons gaan en moet vasstaan en OPKYK. Seên aan almal...

  • @hesterdupreez5429
    @hesterdupreez5429 2 года назад

    Dankie vir die woord wat jy met soveel passie en oortuiging vir ons bring

  • @odeliatimotheus7287
    @odeliatimotheus7287 2 года назад

    Sjoe 🔥🔥🔥 Ek is so dankbaar vir hierdie waarsku boodskap. Ons moet wakker en geanker in ons geloof wees.

  • @renaldehuysamen4585
    @renaldehuysamen4585 2 года назад

    Dankie vir die boodskap.
    'Ons word beskerm deur die bloed van die Lam'.

  • @pamlundin5244
    @pamlundin5244 2 года назад

    Hello Frik what an excellent word. A now word for the times.

  • @maxvdmerwe4050
    @maxvdmerwe4050 2 года назад

    Amen dit is sterk boodskap.. laat die Roach ha Kodesh die naprediker wees van elke woord van waarheid wat gespreek is.... seen vir julle in Sy lieflike Naam Yahshua ha Meshiah.

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 2 года назад +1

    Gee my olie in my lamp hou my branded. Die eindtyd is nader as wat ons dink. Mag God ons staande hou

  • @hwi5561
    @hwi5561 2 года назад +1

    Amen Oorwinning = V+V+V+V+kyk op

  • @coenraadduplooy9075
    @coenraadduplooy9075 2 года назад

    HalleluYaH! ❤ 🔥 🕊 ✝️ 🍞 🐟 🍷 Revelations 14:12-20; Revelations 2:26; Matthew 5:17-19; John 14:21 Ecclesiastes 12:13; John 15:10; Psalm 1; Acts 5:32; John 14:15-18 ; Luke 11:13; Matthew 24:12

  • @monicakruger6172
    @monicakruger6172 2 года назад

    Sela!!

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    1 Johannes 1:18-29

  • @elizabethharmse5732
    @elizabethharmse5732 2 года назад +1

    Baie waar Past Frik

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    2 Timótheüs 2:18-19

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Jakobus 4:1-17

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Kolossense 2:2-3

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Filippense 2:11-14

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Jakobus 3:13-18

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Kolossense 4:1-6

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    1 Timótheüs 4:7-8

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    2 Petrus 2:1-22

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    2 Timótheüs 2:3-4

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +2

    Filippense 3:14

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    2 Timótheüs 3:1-7

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Kolossense 1:26-27

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Hebreërs 2:7-9

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Judas 1:14-16

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 2 года назад +1

    Bid sonder ophou

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    1 Johannes 1:1-10

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Kolossense 3:1-17

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Hebreërs 6:1-12

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Filippense 4:4-9

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Filippense 1:9-11

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    Jakobus 1:2-27

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    1 Timótheüs 6:9-16

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 года назад +1

    1 Petrus 1:3-25