Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskunde Les 11
HTML-код
- Опубликовано: 24 янв 2025
- Dis weer daardie tyd van die jaar dat matrikulante agter hul boeke moet inskuif om voor te berei vir die belangrikste eksamen van hul skoolloopbaan - hul eindeksamen. Maar matriekonderwysers is bekommerd omdat vanjaar se matrikulante al die ondersteuning moontlik nodig het om te slaag omdat hulle laas in graad 10 ’n volwaardige eksamen afgelê het. Hulle gaan dus die grootste eksamen van hul hele skoolloopbaan moet aflê sonder dat hulle oor die afgelope twee jaar oefening gekry het in die skryf van eksamens. Die Kuier Rapport Matriekklas dien vanjaar weer as middel om matrikulante by te staan ter voorbereiding van hul eindeksamen met addisionele lesse.
KYK AL DIE LESSE HIER - www.netwerk24....
Wiskunde
Wiskunde is vir sommige leerders ’n kopkrappery soos min, maar Stephen Adams is ’n wiskunde-ghoeroe en wys in sy 12 lesse hoe matrikulante wiskunde kaf kan draf in hul eindeksamen. Die geheim, volgens hom, is om wiskunde te “oefen, oefen, oefen”!