Divan Barnard

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024

Комментарии • 11

  • @mmtl8050
    @mmtl8050 7 месяцев назад +1

    Klangvolle musik,grüsse aus bayern❤😂😂😂😂mfg mi

  • @schalksteyn9016
    @schalksteyn9016 7 месяцев назад

    Baie lekker, Divan, ek hou baie van jou styl. Nollie, jy bly maar my hero met die kwassies. Dit is nie oorverdowend nie, net lekker. As 'n orkes is julle puik. Well done😊

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 10 месяцев назад

    Ja nee wat..julle mag maar..kultuur musiek ...baie dankie uit skotland uit..my hart lè nog in afrika...my mense!❤❤❤

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 2 года назад +1

    Great boeremusiek guys, so many groups to listen too, keep it up 👍

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 5 месяцев назад

    Lekker man,

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 2 года назад

    🎼🎺🎹🎻🎸 Lieflike ritmiese musiek.... Banjo kom so mooi deur met Konsertina👍🎶

  • @ozziboisa
    @ozziboisa 2 года назад

    Manne julle kan en mag. Ons vra vir meer!

  • @c-sbotha9680
    @c-sbotha9680 2 года назад

    Julle mag maar. Groete uit New Zealand. Hou so aan!

  • @nicoahlers5562
    @nicoahlers5562 2 года назад

    Lekker man julle speel mooi vat hom vas

  • @lucaslategan5179
    @lucaslategan5179 Год назад

    balke toe!!!!