Radioraps Podcast Show Vibes EP02

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • episiode 2.. ons try nogsteeds

Комментарии • 10

  • @quintinKruger
    @quintinKruger 5 месяцев назад +1

    Great show tjom! Klank is great,content fantastic! Dankie dat jy deel wat met jou gebeur in die lewe. Ons voel ons ken jou beter. Jys ñ legend!!

  • @adriaanvanjaarsveld7174
    @adriaanvanjaarsveld7174 5 месяцев назад

    Well done!!!
    Daai laaste 15min het ek nonestop gelag!

  • @user-xn4cg4gg5q
    @user-xn4cg4gg5q 6 месяцев назад +1

    Danki vir die! Jou posetiewe invloed op die saamelewing is awesome.
    Geniet die eerlikheid so baie.
    Lag en huil saam julle uit NZ!

  • @TheSlipcatch
    @TheSlipcatch 6 месяцев назад +1

    Hierdie is my nuwe Carte Blanche! Dit was lekker man!

  • @heindebeer97
    @heindebeer97 5 месяцев назад

    Hulle noem daai lang lashes van die girls "cumbrellas" gaan soek dit op en kyk die histroy daarvan. Dankie awesome show

  • @armantmarais7673
    @armantmarais7673 6 месяцев назад

    Lekker man, was great

  • @zelnavandermerwe2093
    @zelnavandermerwe2093 6 месяцев назад

    Mal daaroor! Hou van mans se humorsin!

  • @DC_ROUGE
    @DC_ROUGE Месяц назад

    Dankie dit was baie insiggewende, baie van my friende het begin met "roids". Mens lees watse effekte dit op mens in die "lang" termyn het, Groeps druk mens oorweeg dit.... Maar as mens dit van iemand bekends af hoor, lat dit mens twee keer dink dankie💡

  • @CliffordVermaakau
    @CliffordVermaakau 6 месяцев назад

    Middig manne

  • @M1ke123
    @M1ke123 6 месяцев назад

    Is julle op Spotify?