In this video we head out to Roodekoppies for some boilie fishing. This program is packed with a lot of tips, tricks and info, so sit back, relax and enjoy
Dankie vir n lekker video. Ons sien baie videos van Noordwes en Gauteng damme. Dit sal great wees as jy vir ons 'n sessie of twee by Limpopo damme kom doen. Damme soos Doorindraai, Tzaneen dam en Ebenezer dam. Ek is baie opgewonde oor jul nuwe spesie produkte en sien uit om dit in ons Limpopo damme te toets.
Thank you always, Mr Loutjie. I would like to see a video of you guys fishing at Klipkoppie Dam in Nelspruit. I am planning to fish that dam myself around April/May this year. I know that dam has monsters too, lots of fish I have seen being caught there was on Tigernuts. I am one in favor of bollies than Tigernuts. Always interesting videos you guys put out and always appreciated especially when on cant go out fishing.
Very true if I can see loutjie targeting klipdrift .twice I go the had runs but the fish were not landed so basically I blanked so ya loutjie do klipdrift maybe we mite learn a thing or two
Jis oom danki vir die spec videos..ek love dit en leer baie oor sa se damme wat daar geen info oor is ni Ek sal love om te sien hoe oom rietspruit heron club tackle klop mirrors oor die 21 kg daar meer reedlik moelike dam
Nice video with much new content for me. I would like to see how you do at Ebenezer. In my experience the fish are very slow there, maybe you can teach us something on this dam.
Hi Loutjie. Kan julle dalk asb op een van julle videos vir ons die verskilende leader set ups wys vir spesie hengel en hoe pas hulle saam met die rigs in. Dankie vir julle leersame videos en great produkte.
Ek volg al julle content , kan julle asseblief n session doen by Rietvlei dit sal fantasties wees, ek het Desember wat verby is n mooi karp daar gekry met n geel fruity pop up getop met n pink fake maize.
Oom Louw ek soek nou orals vir die vent wat jou so omkrap. Moenie dat die moegoe jou pla nie. Meng jou met die semels en varke eet vir jou. Ek vang heeltemal met 'n ander brand maar ek love jou videos en content en mis dit vir niks.
Dankie Oom, I’m a new fisherman and your videos are insanely helpful 💪🏻
Dankie vir n lekker video.
Ons sien baie videos van Noordwes en Gauteng damme.
Dit sal great wees as jy vir ons 'n sessie of twee by Limpopo damme kom doen. Damme soos Doorindraai, Tzaneen dam en Ebenezer dam.
Ek is baie opgewonde oor jul nuwe spesie produkte en sien uit om dit in ons Limpopo damme te toets.
Thank you always, Mr Loutjie. I would like to see a video of you guys fishing at Klipkoppie Dam in Nelspruit. I am planning to fish that dam myself around April/May this year.
I know that dam has monsters too, lots of fish I have seen being caught there was on Tigernuts. I am one in favor of bollies than Tigernuts.
Always interesting videos you guys put out and always appreciated especially when on cant go out fishing.
Klipdrift Dam is a tough one, Loutjie would love to see how you tackle klipies
Want to see dt
Very true if I can see loutjie targeting klipdrift .twice I go the had runs but the fish were not landed so basically I blanked so ya loutjie do klipdrift maybe we mite learn a thing or two
Awsome videos
Hi Loutjie. Awesome video🏆🎣 Hope to see you fish some dams in KZN.
Love the video guys, will definitely give that spinner rig a try. You guys must come fish in Cape Town
That was an awsome video bud. All your baits work beautiful
Jis oom danki vir die spec videos..ek love dit en leer baie oor sa se damme wat daar geen info oor is ni
Ek sal love om te sien hoe oom rietspruit heron club tackle klop mirrors oor die 21 kg daar meer reedlik moelike dam
Interested to see a session from Bergsig using these new products!
hi loutjie, i love all your videos its very fun to watch, when will you be doing bass bank fishing
Nice video with much new content for me. I would like to see how you do at Ebenezer. In my experience the fish are very slow there, maybe you can teach us something on this dam.
Thanks for de experience u are giving us .I would love to see u fish in Bethlehem free state for big Carps (sol plaatje dam)
Love die video's oom.
I would like to see how you do at Midmaar, Albert falls and Nagal dam in KZN.
Please, come give these dams a go
Great program,thanks Loutjie. Please just confirm what is the best time to fish carp, high or low air pressure
A vaalrivier spesie session will be awesome
hope the next video is GoedeHoop vaaldam...and coming quick
Loutjie... Tyd vir n rietvlei sessie... Jou laaste video op spesie daar was nog saam met Gilbert as ek reg onthou...
Hi Loutjie. Kan julle dalk asb op een van julle videos vir ons die verskilende leader set ups wys vir spesie hengel en hoe pas hulle saam met die rigs in. Dankie vir julle leersame videos en great produkte.
Toronto Pan Welkom.
Welkom terug op lug.ons geniet dit en hou sò aan
Vaal River Specimen Video would be nice and informative 🎣
Ek volg al julle content , kan julle asseblief n session doen by Rietvlei dit sal fantasties wees, ek het Desember wat verby is n mooi karp daar gekry met n geel fruity pop up getop met n pink fake maize.
Hi, why is it so difficult to get any of the big companies to come fish at Spitskop dam in the Northern Cape 😢😢
Nice Man
Goeie dag. Baie hartseer om te sien die water drop so vinnig. Damme in Limpopo het groot karps.
Doordraai
Albasini
Klaserie
Tzaneen
Rietvlei sal nice wees
Jys best persoon❤
Yes manne, watse sterkte lyn gebruik julle wanneer julle die monsters jag daar by Roodekoppies?
Have you done a session in Florida lake or Golden Harvest dam recently? Or a specimen fishing session?
Can i ask what rods/blanks are you using and what reels are those? I see braid on them too, which would you recommend?
pls tackle bufflespoort dam there are really some big carp there
Can you guys fish Emmarentia dam
Nice accommodation! Where is that at Roddekoppies?
wat gebruik jy in die oranje revier anderkanr douglas
Swartruggensdam spesie
Jy mors jou tyd by swartruggens.
Nice video manne waar by roodekippies is die spot hoeveel meter moet mens lyne uitvat
Dis ons privaat huis by Roodekoppies. Gewoonlik fish ons 8 tot 10 mtr water in diepte . Kyk met vir n harde bodem .
Dagama dam? Any good fish there?
Can you fish spoinkop please
Watter rods en reels gebruik mias
Waft 1200 spesie katrolle, en 11 ft waft stokke
Oom loutji wat van bergsig.ek was daar die naweek en geblank ai..
Louw. Wat is die beste rig vir ttigernuts. Mielies en dan boilies. Dankie.
KD rig of n Blowback rig .
Donaldson Dam.
Veryy very dangerous
Vis by die nyl in Mokopane Groot visse DAAR binne
Moet 'n bietjie in die Wes Kaap kom hengel Breede en olifant riviere hotspots vir carp en barber
sal graag wil sien hoe julle n monster karp by abrahamsrust in vaalpark vang. asb.
Oom Louw ek soek nou orals vir die vent wat jou so omkrap. Moenie dat die moegoe jou pla nie. Meng jou met die semels en varke eet vir jou. Ek vang heeltemal met 'n ander brand maar ek love jou videos en content en mis dit vir niks.
Hey am Ricardo Chetty i want to join your
Dai groen slyk in dai dam het helemal afgesit
Laurentia DAM rose farm on N14 KRUGERSDORP. THAT WILL BE INTERESTING.