Terugkeer | Seisoen 2 Episode 2 | Woensdae

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 янв 2022
  • Die aktrise Monique Rockman kuier op haar tuisdorp Albertinia in die Wes-Kaap waar haar ouers nog woon. Sy deel ook met ons ’n groot verlies wat sy hier ervaar het. Sy en haar naastes geniet ’n ete by Die Pienk Stoep.

Комментарии •