Gyselaars in Manenberg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 апр 2017
  • Vier gewapende mans hou 'n bestuurder van Shoprite by die Nyanga Junction-winkelsentrum in Duynefonteinweg, Manenberg, as gyselaar. Een sekerheidswag is in sy been en arm gewond. Maatskaplike en pensioenbetalings moet vandag hier plaasvind.

Комментарии •