SAL se ooreenkoms met die duiwel Dinsdag 9 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 июл 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 23

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 12 дней назад +7

    ANC sal nooit erken as hy ondermynend optree nie. Natuurlik regeer hul Izak- hul beplan waar om te steel 😂😂😂

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 12 дней назад +2

    This is awesome thanks for info

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 12 дней назад +3

    Hello Izak thanks for news this morning just very cold out there

  • @jannienell2279
    @jannienell2279 12 дней назад +1

    Goeie môre Izak. Jou lekker lag is aansteeklik. Hou so aan. Ons kry ook koud hier in die Oos Noord Kaap. Mooi dag. Boeregroete

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 12 дней назад +2

    Lekker geslaap en baie laat. Dankie Isak vir jou in hierdie koue. At Heerlike sneeuweer. Alles is prentjie mooi.

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 12 дней назад

    Dankie..Waardeer!!..👌👌🌹
    Party dae weet ek ook nie hoe die land regeer word..!!😮😮😅😅

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 12 дней назад +1

    Time they do what is right and provide the services

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 12 дней назад +1

    Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag ❤

  • @user-ul6ce9ks5r
    @user-ul6ce9ks5r 12 дней назад +1

    Waardeer dankie.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 12 дней назад +1

    Môre Izak. Jy lag so lekker

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 12 дней назад +1

    That want more money extra where must this come from

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 12 дней назад +1

    More Izak

  • @gertniemand6228
    @gertniemand6228 12 дней назад +1

    More

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 12 дней назад

    Ja Izak ons kan maar net giggel😂

  • @MarthaHavenga-ny9ip
    @MarthaHavenga-ny9ip 12 дней назад +1

    Sakkies, het jy nou hierdie ou spulletjie gesien op so n iets. Wonder of hulle Kan fiets ry😂

  • @carolanngelderbloem3209
    @carolanngelderbloem3209 12 дней назад +1

    😂😂😂😂😂regeer😮😮😮😂😂😂

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k 12 дней назад

    Hi izak net die "basis cover"ek lag saam met jou dis net izak wat so lekker sis ,sis ,sis kan lag 😂

  • @johanintaiwan
    @johanintaiwan 12 дней назад

    Vat julle oorsese bestellings ook Sharon?

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 12 дней назад +1

    What a joke tell me how you do this they do nothing for this country 😂

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 12 дней назад

    😂😂😂😂grappie !!! Shame 😅😅