EFF se voorstel om Afrikaanse gedeelte van volkslied te vervang

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 янв 2025

Комментарии • 40

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 Месяц назад +12

    EFF sal nog alles verloor, besef nie hulle tyd is verby nie ❤

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x Месяц назад +1

      Empty vessels make the most noise 😂😂😂😂😂

    • @ToastSoon4808
      @ToastSoon4808 Месяц назад +1

      @@alexandergous9838 ons hoop so ....is dalk sy laaste stuiptrekkings om ina die 'mark" te bly maar, soos ons nou geleer het " dit dit is beter om nie die situasie onderskat nie & verwag enige iets.

  • @Woooofit
    @Woooofit Месяц назад +9

    Se vir die EFF om op die Highway te gaan speel in die verkeer

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet Месяц назад +5

    Shando het 'n ongelooflike mooi sin vir humor ! Dankie .

  • @deonzar
    @deonzar Месяц назад +8

    Die EFF kan sing...Bobbejaan klim die berg...

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x Месяц назад

      What about Woodhead Woodhead who created you 3 "''' and 1 and half *"*

  • @MrSiasman
    @MrSiasman Месяц назад +6

    Die EFF het nagmerries oor Afrikaans:)

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад +4

    Regter Motha moet aangekla word by die Regterlike Dienste Kommissie vir sy politieke bevooroordeeldheid.
    Wie het hom aangewys om die Pretoria Girls High, saak te verhoor?
    Sy aanwysing is VERDAG!

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x Месяц назад

      Was same when Mike Bolhuis 😂😂😂 was instructed by someone to investigate the racism 🤧🤧🙈 story at the Randfontein high School
      And what did he find 😂😂

  • @tiaanfourie3181
    @tiaanfourie3181 Месяц назад +3

    Die enigste Kurt van belang is dood in 1994...

  • @tokkielegrange3533
    @tokkielegrange3533 Месяц назад +2

    Wanneer gaan ons daai volledige reeks briewe kry om te lees v Colin Hoffman? Asb

  • @MelanieThirion
    @MelanieThirion Месяц назад +2

    Om Nêrens Noordkaap te waardeer, moes jy eers die eerste reeks gekyk het, dink dis op Showmax, dan verstaan jy die karakters en die tydsverloop beter❤

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад +1

    'Seën ons Here, God seën Afrika ...'
    Vertaling van 'Nkosi sikelela' reeds 30 jaar gelede bekend gestel.

  • @bertiedevilliers5497
    @bertiedevilliers5497 Месяц назад +2

    More Werk uit hoeveel verdien hy per dag minuut en sekonde Dit sal n beter perspektief gee Bertie Botswana

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 Месяц назад +2

    Goeie Môre al Die nuus Potters mag Julle 'n Geseënde Dag hê.

  • @cornakamffer6345
    @cornakamffer6345 Месяц назад +1

    Wanneer praat jy nou met Kobus Hoffman??

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад +2

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад +5

    Malema, die hoof nar van die SA politieke sirkus, se grappies het hul fleur verloor.
    Tyd dat hy GAAN!

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 Месяц назад +2

    Hoekom verklaar hulle sommer net oorlog teen die boer nie , ek kyk wat gebeur !
    Toe ek in Sub.Standerd A was ,het ek al meer verstand gehad !En as Afrikaans dan weg is ..WAT DAN !????

  • @PamelaMostert
    @PamelaMostert Месяц назад +1

    More

  • @oom-At
    @oom-At Месяц назад

    3:45

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    Middag Izak

  • @Video-se4bh
    @Video-se4bh Месяц назад

    Die eff se moer.

  • @MelanieThirion
    @MelanieThirion Месяц назад

    Wat is 'n 'bokser' winkel, soos van PnP begin het @Frans de Klerk?

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x Месяц назад +2

      Boxer is a subsidiary of pick n pay if I'm right

  • @ToastSoon4808
    @ToastSoon4808 Месяц назад +2

    Soos verwg en het gewonder hoekom hulle so lank vat om dit te down. Volgende sal seker wees om enige gespreekde Arikaans in besigheid te verbied - skole sal wel in tyd in diw spêrvuur kom.

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад +2

    Niemand het een uur en dertig minute om na Nuuspod te luister nie.
    30 Minute maksimum!
    Elke video moet 'n ander onderwerp, dek.
    Skei die grappies van die nuus (aktualiteit).

    • @tiaanfourie3181
      @tiaanfourie3181 Месяц назад

      Dit mag sinmaak om dele op te sny...

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Месяц назад +1

      Daar is so tussen 10 en 20 000 mense wat met jou verskil. En boonop dwing ek jou nie om te luister nie. Die keuse bly joune. Moet net nie vir ander mense besluit nie.

  • @guntherbothe9682
    @guntherbothe9682 Месяц назад +2

    HAHAHAHAHAHAHAHAHAH EFF TRY MAAR WEER !!!

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x Месяц назад

      Who's going to stop anyone from changing the anthem
      Look at the flag
      How easy and quickly it was changed

  • @MelanieThirion
    @MelanieThirion Месяц назад

    Elon moet help met ons land se waterkrisis, anders gaan niemand kan leef nie. Seewater-suiwering stelsel, veral vir die Noord-Kaap sal help🙏asb asb Elon❤vir SA

    • @thyszondagh6541
      @thyszondagh6541 Месяц назад +1

      Ireal het beste watersuiwering uit see. Voorsien self's Jordan