More se Petrus. Goed om te sien jy I'd weer op die voet en jou video gee were inspirasie. Ja tussen die twee van ons hou ons die Dr se beursies vol. Pardette blyk haar ou self te were. Wonderlik. Dankie en sterkte met die gesondheid en ook so die Mahindra se toestand. Bly Jy is terug.
Ek stry dit nie.. maar die ou vrou stap nou na die einde se kant toe.. ek moet n doner voertuig kry.. Haar engine het nog so 300 000km oor.. ek dink dis sterk genoeg om n Sprinter Body rond te stoot.. dan kan ek en Pardette verder van ons Basis af begin videos maak
Nice to see Pardette happy, good that u out and about
It was a very emotional stretch.. I felt so guilty.. but it's the hand I was dealt
More se Petrus. Goed om te sien jy I'd weer op die voet en jou video gee were inspirasie. Ja tussen die twee van ons hou ons die Dr se beursies vol. Pardette blyk haar ou self te were. Wonderlik. Dankie en sterkte met die gesondheid en ook so die Mahindra se toestand. Bly Jy is terug.
Middag Chris.. ek het al begin skuldig voel.. maar ja.. die lewe se pas is nie ons sin om aan te gee nie.. ons word verplig om in te val .
@@PetrusandPardette sterkte Petrus. Mens se gesondheid is al wat ons het. Op die stadium besef ek dit elke dag.
Looks beautiful there 👍🙂
This little Paradise is about to be reborn.. Tommorow is The Rubicon Day..
Daai mahindra wat so roes is maar die see lug met al die sout . As iets van metaal gemaak is gaan hy roes. Dit is maar normaal.