DEKONSTRUKSIE

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 дек 2024

Комментарии • 17

  • @jannesfourie2370
    @jannesfourie2370 2 года назад +4

    Amen Ferdie, en baie dankie.
    As 'n jong Christen is dit vir my verstommend hoe daar teoloë is, mense wat die Bybel baie goed ken, met sulke harde harte. Ten minste so lyk dit van die kantlyn af. Hoe meer tyd ek met my neus in die Bybel spandeer, hoe helderder skyn die Lig (1 Joh 1:5) op my nou padjie wat ek probeer om te wandel. Vir die eerste keer in my lewe bestudeer ek Eksodus waar die skynwerper op (onder andere) harde harte gerig is. Ek leer daar dat as jy jou eie hart verhard en jou sondes halstarrig vashou, sal God uiteindelik ook jou hart verhard. Dit is 'n skrikwekkende ding om in die hande van die Lewende God the beland, sê die Bybel. Ek is dankbaar vir die genade van God se Lig in my lewe.
    Ek sal bid vir Dr Marais.

  • @willene58
    @willene58 2 года назад +3

    Baie dankie vir die diepgaande ondersoek oor die valse leringe wat in oins kerk gebeur.Lig en Lewe volgens die Woord met eerbied! Amen

  • @jeannevanderwesthuizen942
    @jeannevanderwesthuizen942 2 года назад +7

    Ek wil net graag weet waarom diegene wat ons kerk se belydenis skrifte nie meer onderskryf nie, en nie meer die gesag van die Skrif aanvaar nie, nie die Kerk verlaat, of 'n ander kerk vir hulle kry nie. Ons soek hulle nie in ons kerk nie! Want hulle wil die Skrif beoordeel en laat nie toe dat die Skrif hulle beoordeel nie. Hulle maak dat soos Willie Jonker gesê het, dat ons nie meer 'n seën kan wees vir die wêreld daarbuite nie. Want as ons daardie rigting inlaan lyk dit baie vinnig binne die kerk presies net soos die wêreld daarbuite. Dan kan ons nie meer lig en sout wees vir die wêreld daarbuite nie.

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 10 месяцев назад

      Iets wat ek in die begin ook nie mooi verstaan het nie. Jy verwerp die belydenis, jy verwerp die bybel, jy verwerp grondbegesingels van die gereformeerder leer en selfs die kern van die christendom. Nou hoekom wil jy nou nog:
      * lid van die kerk wees?
      * amp in die kerk he?
      * Klas gee vir teologiestudente?
      Maak nie sin nie. Niemand gaan vir jou kwaad wees as jy vir die kerk se: "Ek glo nie meer nie, dus bedank ek maar."
      Maar ek vermoed maar. Dat hulle op 'n manier ook wraak aan die kerk wil neem. En die leestellings verander om hulle ego te streel. Aanhoudend in debat betrokke wees, kontroversieel wees, aandag kry, ens. En nou ja. Dit het maar sy voordele om kerklid te wees en die ouens wil mos nog hulle akademiese poste en titels hou. Hulle inkomste kom van daaraf en ek twyfel hulle wil gaan koffies maak by starbucks. Dus eerder maar aanhou om daardie game te speel.
      Die ander ding wat ek nie verstaan nie is at daar nie somer duidelik vir hulle gese word. Indien julle nie ABC glo ie moet julle maar loop en iets anderste doen. Maar ek dink die mense is nou bang dat iemand gaan se dat dit 'soos Aparheid' is.

  • @oscardiehaas
    @oscardiehaas 2 года назад +2

    Dankie Ferdie. Hierdie gedagtes kom al 'n baie baie lang pad en laat my altyd dink aan die volgende - "Mense is soos paddas, koudbloedig, en moet daarom in water wat geleidelik al warmer word gaargemaak word" - lidmate is oor tyd gaargemaak en nou is dit die tyd vir opskep deur sulke teologiese opleiding en denke. Ek self het die eerstehands beleef in die NG Kerk. Maar daar was 'n spesifieke dag wat ek nooit sal vergeet nie, die dag toe die Here self die soort van gesprek en gedagtes kom stilmaak het tussen +- 30 lidmate wat 'n besluit moes maak vir 'n nuwe leeraar. Die hele proses het gestop met almal insluitend ek wat baie introspeksie moes gaan doen het oor waarmee ons besig was.

  • @annanievandenberg398
    @annanievandenberg398 2 года назад +3

    Amen! Dis ongelooflik hartseer dat God se Woord nie meer gesag het in sommige teoloë se oë nie.
    Dr Willie Marais het gesê: "ñ Gesagvolle woord is altyd ñ opdrag; God se Woord is gesagvol."

  • @davidbotes6245
    @davidbotes6245 2 года назад +3

    Uitstekend Ferdie
    Baie dankie

  • @WillieTWSC
    @WillieTWSC 2 года назад +2

    Dankie Ferdie.

  • @errollmulder8850
    @errollmulder8850 2 года назад +2

    Appreciated your explanation of hyper-Calvinism. It has had a deadly effect on the many churches in South Africa.

  • @BDEvans
    @BDEvans 2 года назад +2

    Baie mooi aanhaaling van Willie Jonker!

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  2 года назад

      Remarkable insight already in 1955!