Visioene van Siener - CP Nieuwenhuizen - Deel 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 дек 2024

Комментарии • 38

  • @parisfrancemission
    @parisfrancemission 4 года назад +13

    Laat dit wees soos wat jy glo. Die man se woorde is doom en gloom vir jou omdat jy nie vashou aan God se woord wat se; Waak en bid dat jy waardig geag kan word om DIE DAG VAN GOD SE WRAAK kan ontvlug. 1994 My ma en broers roep my om saam te vlug na Oranje want oorlog gaan uitbreek. Nee, het ek gese, daar gan nie oorlog kom nie. Met groot oe van verbasing vra my hoe weet jy dit? Want ons bid en het God aangeroep dag en nag. Daar was a vreedsame oorbruging net soos ons Hom gevra het. Nou vra ek jou wat vra jy vir God..hoop jy op dood of hoop jy op lewe? JESUS IS DIE ANTWOORD en psalm 91 se God beskerm hom wat Hom liefhet. Is siener jou oe of is jou oe op Jesus?

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 3 года назад +4

      wat laat jou dink siener se visioene is "ddom en gloom" hy het gese die vierkleur sal weer wapper , wat is so "doom en gloom" omtrent dit ?
      en siende hy n profeet van God was is dit juis belangrik om te weet wat hy gese het , sodat die mense van God weet wat om te verwag

    • @greywolf9676
      @greywolf9676 2 года назад

      Glo wat jy wil,in die Bybel se tyd was daar Profete.Nerens in die Ou Testament se die HERE dat daar in die toekoms geen Profete sal wees nie.Die HERE het vir Oom Siener het gese vir die wat weet wat gaan gebeur sal dit nie so erg wees as vir die wat niks glo nie.( Wat die new world orde aanbid).Geniet dit,ek persoonlik waarsku niemand meer nie.Want die HERE het in sy Woord gese vir die wat nie die waarheid wil glo nie,sal HY die leen laat glo.

    • @salomonandreoosthuysen6310
      @salomonandreoosthuysen6310 Год назад

      En die " ware Christene " is hulle wat nie met ander rasse in n christenkerk sit nie. Dit is vals en nie van God nie. Moses was met n swart vrou getroud genaamd Zipperah . Miriam was gestraf met melaats vir n week omdat sy teen dit gekant was.

  • @delialevey894
    @delialevey894 2 года назад +6

    Feit is hier kom probleme, dalk nie presies soos hier beskryf, maar verseker, soos ons nog nie ervaar het. Mag ons God opnuut soek en tyd met HOM spandeer

  • @Dougf610
    @Dougf610 Год назад +1

    messenger of god

  • @neelsswart1659
    @neelsswart1659 4 года назад +3

    Gaan jy die hele boek voorlees? Ek dink dis belangrik

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  4 года назад +5

      Hi, ek sou graag wou, maar dit blyk dat belangsteling bitter min is so ek het die projek vir eers gestaak. Sal voortgaan sodra subscribers meer as 1000 is.

    • @neelsswart1659
      @neelsswart1659 4 года назад +4

      @@StoriesfromSouthAfrica middag Riaan. Ek dink dis baie belangrik dat almal dit moet hoor. Dit gaan baie mense nog lok. Hou maar dop. Dankie ek kyk uit

    • @brianoneill1874
      @brianoneill1874 4 года назад +2

      @@StoriesfromSouthAfrica Even if only a few people hear it, it's worth it.

    • @henriettewillemse4856
      @henriettewillemse4856 3 года назад +2

      @@StoriesfromSouthAfrica subscribers is dalk onder 1k, maar kyk na die aantal views :)

    • @Observationistza
      @Observationistza 3 года назад +2

      Jyt nou 1000 subs💪🏻

  • @henkmeiring01
    @henkmeiring01 3 года назад

    Dis so vaag,ons sal eers weet wat bedoel word nadat iets gebeur het wat min of meer inpas by voorspelling.Wat is dan nut van alle naspellings?En ek is seker daar het al baie wereldsituasies gebeur wat voorspellings "waar" maak.Nadat simboliek aangepas is vir situasies.Ek dink elke mens wil maar net sien wat by sy ideologie of godsdiens pas.

  • @jeanettevanniekerk3913
    @jeanettevanniekerk3913 3 года назад +1

    Jyt meer as 1k subscribers ... Lees asb verder? 😊

  • @brucespanner6756
    @brucespanner6756 Год назад

    Pity this not in English

  • @martinsupra9412
    @martinsupra9412 6 месяцев назад

    Verstaan niks

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  6 месяцев назад

      Dit is ongelukkig hoekom Siener se visioene so maklik deur mense verdraai word.

  • @pandorasbox8370
    @pandorasbox8370 3 года назад +1

    ENGLISH PLEASE!!!

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  2 года назад

      Just to let you know that this series is being translated and available here:
      ruclips.net/video/VQ-qQYFdGVw/видео.html

    • @salomonandreoosthuysen6310
      @salomonandreoosthuysen6310 Год назад

      Learn Afrikaans

    • @colettewilliams9187
      @colettewilliams9187 Год назад

      No, Afrikaans is fine 😏😏….and especially NOT if you scream and demand….ask nicely!

    • @cruzerblack8789
      @cruzerblack8789 11 месяцев назад

      Afrikaans not a uniting language. Lets embrace the universal language

  • @thysdreyer6886
    @thysdreyer6886 3 года назад

    Die oom was seker dronk of op dwelms heeldag .

    • @greywolf9676
      @greywolf9676 2 года назад +2

      Dit is die woorde van n persoon wat nie in GOD glo nie.

    • @BokkieBam
      @BokkieBam 6 месяцев назад

      😂dis die woorde van iemand wat nie n gesonde , goed gebalanseerde brein ontvang het nie😂😂siestog

    • @lydiabenade5343
      @lydiabenade5343 20 дней назад

      A nee mens soek mos nie so aandag of a reaksie nie skaam jou Die Here het vir Siener daai vision gegee so vra God om jou te vergewe