Комментарии •

  • @ralphsauls8577
    @ralphsauls8577 4 года назад +7

    2020 anyone?

  • @c_vn
    @c_vn 10 месяцев назад

    Nou miss ek doe show fr😢 dit was daar toe ek nog klein was sal aloud lief wees vir hierdie milestone ❤

  • @DavidPavidWood
    @DavidPavidWood 8 лет назад +19

    was this recorded with a toaster?

  • @gertjansen1985
    @gertjansen1985 Год назад

    Ekt dit weer gekry! Dankie

  • @andreamanewil1125
    @andreamanewil1125 8 месяцев назад

    Keep upload old episodes

  • @rosegreenstone7602
    @rosegreenstone7602 5 лет назад +2

    Memories

  • @Virtual1Puppy
    @Virtual1Puppy 13 лет назад +2

    Hahaha! Ek het actually nou fkn lekker gelag!

  • @Mr1in1000000
    @Mr1in1000000 13 лет назад

    Jare my bru!!

  • @mdotwills
    @mdotwills 16 лет назад +1

    Ya boss, da is noch very baie! lol
    Miss the show.

    • @ShootingPermit
      @ShootingPermit 4 года назад

      Fok, Matthew. Hierdie comment is so oud soos wat my seun nou sou wees as ek hom nie al daardie jare gelede uit die woonstel venster gechuck het nie.

  • @101hos
    @101hos 10 лет назад +2

    ai lyk my ons heti n sin vir humor nie

  • @nitrodan9881
    @nitrodan9881 3 года назад +1

    Xbox 360 mic

  • @TheFutureChannel123
    @TheFutureChannel123 5 лет назад +1

    Lag myself nat

  • @skatingforjesus2410
    @skatingforjesus2410 3 года назад

    Die n ander tipe snaaks 🤣

  • @scoobydoodele
    @scoobydoodele 12 лет назад +5

    Jy moes die intro uitgehaal het.

    • @juniordouw6681
      @juniordouw6681 7 месяцев назад

      dis nou die domste ding wat ek nog vanda gehoor het

  • @stormer208
    @stormer208 13 лет назад

    @JessieMarieLucas As jy aanhou om 'n program te kyk wat jy nie van hou nie, is jy die een wat pateties is. Om tv tesit en kyk terwyl jy iets anders kon doen waarvan jy hou. So ek sê weer, los 7de Laan uit. Dit is 'n goeie program, wat baie mense in Suid Afrika geniet om na te kyk. Wie worry oor wat die negatiewe ex-Suid-Af rikaners daaroor te sê het.

  • @stormer208
    @stormer208 14 лет назад +1

    @thebeerbaron666 wens julle wil ophou om 7de Laan af te breek. dis 'n goeie show wat vir baie mense goeie vermaak is. as jy niks goed te sê het nie, sê liewer niks.

    • @ShootingPermit
      @ShootingPermit 4 года назад

      Dis nie 'n goeie fokken show nie, hail Satan.

  • @ignaheyns
    @ignaheyns 11 лет назад +1

    ai die distortion op die klank is iets verskrilik, my ore kan dit nie handle nie, skip............

  • @bonitastruwig5153
    @bonitastruwig5153 8 лет назад +1

    Dis nie eers snaaks nie as a matter of a fact is dit maar commen en smaakloos